Natuurwetenskap Flashcards
Wat is fotosintese
Die proses waartydens plante Voedsel vervaardig
Wat het plante nodig
Ligenergie
Koolstofdioksied
Water
Chlorofil
Wat vervaardig plante deur fotosintese
Suurstof
Glukose
Hoe lyk die eenvoudige chemiese reaksie
CO²+H²O+chlorofil ÷ligenergie glukose(C²H¹²O) +O²(T)
Wat is gaswisseling
Wanner nn sekere gag in geneem word en n ander vry gestel word.Bv n plant neem in Koolstofdioksied en stel suurstof vry
Vir watter lewensproses word die energie wat vrygestel word tydens resprirasie gebruik
Voortplanting
Groei
Selverdeling
Anderlewensprosese
Wat is outotrofe
Dit is groen plante wat die vermoe het om hul eie voedsel te vervaardig
Noem 2 resperasies en verduidelik
Aerobiese- het suurstof nodig om plaas te vind
Anaerobiese- het suurstof nodig om plaas te vind
Hoe lyk die chemiese reaksie vir resperasie
Glukose(C⁶H¹²O⁶)+O²↔️energie +Co²⬆️+H²O
Wat is sparofiete plante
Plante wat op dooie weefsels oorleef
Wat is parasiete
Dit is plante wat op lewende weefsels oorleef en kry al die voedingstowwe van gasheer af
Wat is n ekosisteem
N gebied wat bestaan uit n ekologiese gemmenskap lewende dinge en nielewende dinge bestaan en op mekaar reageer
Wat is n biosfeer
Die som total van al die ekosisteem op die aarde
Wat is biodiversiteit
Die verskeiedenheid van lewe wat in een habitat voorkom
Wat is habitat
N gebied waar n seker onganismes leef
Wat is n gemmenskap
Lewende dinge in n habitat/verskeiedenheid van bevolking
Noem die drie simbiose (inafhanklikhede)
Kommensalisme
Parasitism
Mutualisme
Beskryf en noem n voorbeeld van multualisme
Al 2 partye kry n voorbeel van dit
Krokidil en egiptiese kiewiet
Beskryf en gee n voorbeeld van Kommensalisme
Een party word bevoordel en die ander word nie bevooordeel of benadeel nie
Beeste en n witkuifreiers
Beskryf en gee n voorbeeld van n Parasitisme
Een party woord benadeel en die ander een word bevoordel
N hond en borsluise
Noem die drie tipe karnivoore
Roof dier
Aasdier
Insektivore
Voorbeelde van roofdiere
Soogdiere:lumped
Voels:aarend
Visse:haai
Insekte:hottentotsgot
Reptile:slang
Voorbeelde van aasdiere
Soogdiere: hiëna
Voels:aasvoels
Voorbeelde van insektivoore
Itermagog
Aardwolf
Wat is trofiese vlak
Dit is die posisie wat n organisme in n voodselkitting beklem
Beskryf en noem n voorbeeld van detritivore
Dit is aasdiere wat op ander diere of plante se oorblyfsel oorleef
Keep
Oesters
Gee n voorbeeled en beskryf n ontbinders
Micro-organismes wat die oorblyfsel van diere- en plantematiriale ontbind( herwin)
Bakterieë
Defineer voedselketting
Die verhouding waarin energie tussen lewende organismes vloei
Wat veroorsaak dat n voedselketting na n voedselweb verander
Verbruikers vereet so groot verskeiedenheid voedsel dat hulle voedselketting soms oorvleuel
Noem en beskryf die 2 faktore van die ekonomie balance
Menslike faktore: bevolking mag dit dalk nie maak nie. Bv.habitat vernietag, besoedeling en klimaat verandering. Bevolking kan uitsterf
Natuurlike faktore: bevolking sal dit oorleef
Noem die 5 tipe mikro-organismes
Bakterie
Swamme
Viruses
Alge
Protosoë
Wat maak bakterie skadelik
Stel skadelike gasstowe vry
Dit dring Selle binne, voed daar op en vernietag die selle
Wat mmak virusse skadelike
Dit maak die selle dood
Doing selle om nuwe kopieë van die virus te produseer
Wat maak protosoë skadelike
Val ander selle aan
Dring gasheer binned en veermeerder vinnig
Micro-organismes wat siektes veroorsaak word wat genoem
Patogene
Noem n voorbeel van n siekte wat deur waterlewende patogene veroorsaak word
Chlorofil
Wat doen ontbinders
Dit breek dooie plante- diermatiriaal af en plaas neutriente trug in die grond
Beskryf aasdiere
Karnivore wat diere eet wat reeds dood is
Beskryf alge
ń Micro-organisme
Beskryf anaboliese
Opbouende/konstuktief
Beskryf bakterië
Eensellige Micro-organismes wat hoofsaklik in die vorm van n sfeer,staff of spiraal voorkom
Beskryf bevolking
ń Groep individue van die selfde spesie wat in n gemmenskap voorkom
Beskryf batesmimikrie
Onskadelike diere boots n giftige of onsmaaklike dier vir beskerming
Beskryf chlorofil
Pigment in groen plante wat maak dat plante sonligenergie kan absorbeer en na chemiese energie onskakel
Beskryf cholera
Ernstige infeksie siekte
Diarree
Konstante ontlasting van waterige fese
Beskryf ekologie
Studie van die van die interaksie tussen verskillende organismes en hulle fisiese en chemiese omgewing
Beskryf glukose
n Vereenvoudige vorm van suiker
Beskryf herbivore
Primêre verbruikers-voedsel bestaan slegs uit plante
Beskryf hidrofiete
Plante wat aan baie water blootgestel word
Beskryf insektivore
Roofdiere wat hoofsaklik insekte vreet
Beskryf kamoeflering
ń Dier se vermoë om saam te smelt met sy omgewing
Beskryf karnivore
Secondary en tersiêre verbruikers-vleisvretende diere
Beskryf kataboliese
Afbrekende
Beskryf mimikrie
Die verskynsels waar diere se voorkoms dit laat lyk soos n dier of n voorwerp
Beskryf omnivore
Omnivore se diëte bestaan uit beide plante en vleis
Beskryf outomimikrie
Diere van die selfde spesie boots mekaar na
Beskryf potosoë
Eensellige onganismes wat skadelike kan wees
Beskryf resperasie
Proses waar energie uit voedsel vrygestel word deur chemiese reaksie
Beskryf roofdiere
Karnivore vat jag om hulle voedsel te kry
Beskryf saprafiete
Plante wat op dooie organismes weefsel leef
Beskryf swamme
Eensellige of meersellige organismes watdie eienskap van plante het, maar nie chlorofil bevat nie
Beskryf virus
n Tipe parasiet
Beskryf voedselweb
Verskillende voedselkettings wat verbind is
Beskryf xerofiete
Plante wat voorkom in droë dele van die land