Giskedenis Flashcards
1
Q
Die Industriële Revolusie (IR) se invloed:
Van wat was die samelewing afhanklik?
A
Nywerhedevervaardig ,goedere en dienste
2
Q
Nywerhede is afhanklik van ?
A
Kapitaal en arbeid
3
Q
In Brittanje het nuwe nywerhede op baie groot skaal as ooit tevore tot stand gekom. Watter jare was dit?
A
1700’s en 1800’s
4
Q
Rykdom en slawehandel:
Vir wie het Trans-Atlantiese slawehandel tot wins gelei
A
Amerika en Brittanhe