Mooi Boek. Bl70-73 Flashcards
Demokraties
Raadpleeg die mense wat geraak sal word voordat hulle ‘n besluit neem
Outkratiese bestuurder
Neem besluite sonder om mense wat saam met hulle werk te raadpleeg
Netto waarde
Verwys na wat die onderneming werd is as ons d verskil tussen bates en laste bereken het.
Wat moet n bestuurder kan doen?
Mense motiveer, leiding en raad gee. Opleiding verskf em verstaan wat werk behels en wat hulle verwag d mense moet doen. Hul moet self goed opgelei wees voordat hul behoorlik kan bestuur.
Nadeel v bestuurder wees?
Aanspreeklik v as dinge skeefloop en het baie verantwoordelikhede. Kan werk verloor as sy deel vd onderneming nie goed vaar nie.
Voordeel v bestuurder wees?
Hulle verdien ‘n hoer selaris. Hul vergoeding is groter. Hul mag ook bv maatskappymotor en -selfoon he.
Watse take behels bestuur?
Voer v inderhoude met personeel
Assessering v hul werkverrigting
Bedinging oor lone
Wat om te doen as jy onderhoud moet voer.
Verduidelik wat jou doelwitte is.
Verduidelik aan d persoom watter rol sy/hy sal speel
Stel vas of jy saam met d persoon sal kan werk of speel. Vra vrae oor stokperdjies & vind uit waarvan h hou en nie. Hou liggaamstaal dop.
Wat om te doen as iemand met jou n onderhoud voer
Dink na oor d vrae wat moontlik aan jou gestel kan word en berei voor.
Vind uit wat van jou verwag sal word.
Besluit of jy saam met d persoon wat onderhoud voer wil werk.
5 stappenv rolspel
Kies onderwerp Tref reelings Berei rolspel voor Die rolspel (voer op) Evalueer jul rolspel