Module 2 Flashcards
Tipes digital kommunilasies
Die manier waarop een rekenaartoestel data van een punt na ‘n ander oordra. Protoko beheer die manier waarop toestelle data stuur en ontvang. Voorbeelde hiervan is e-po boodskappe, blogs, wiki’s en sosiale netwerke
Video konferensies
Video konferensies word meestal deur sakeondernemings gebruik om vergaderings en konferensies deur middel van videokommunikasie te hou. Videokonferensies gebruik ‘n netwerk rekenaartoestelle om met mekaar te praat, te sien en te hoor, al is hulle op verskillende plekke
Video konvergensie voordele
Kan geld bespaar op reiskoste
Video- en klankinligting kan gedeel word
Maak samewerking moontlik en kan verhoudings tussen kollegas versterk
Video konvergensie nadele
Duur om ‘n video op te stel en ‘n konferensie laboratorium te onderhou.
n Mens het ‘n sterk internetverbinding nodig
‘n Kragonderbreking of netwerkonderbreking kan ‘n onderbreking in die kommunikasie veroorsaak
Opleiding is nodig om die toerusting te gebruik
Goeie praktyke
• Praat slegs oor die sake wat tydens die vergadering bespreek moet word
• Die videolaboratorium moet stil wees en geen raserige afleiding hê nie
• Begin die videoprogram slegs tydens die videokonferensie proses
Kommunilasietoestelle:
Rekenaars en skootrekenaars
Rekenaars stel ons in staat om ‘n verskeidenheid digitale kommunikasiemetodes moontlik te maak, insluitend: instant messaging (IM), VolP en videokonferensies.
Wearables
Klein toestelle wat ontwerp is om gedra te word of aan jou liggaam vas te maak. Voorbeelde hiervan is Smartwatches, Smart clothing en Fitness trackers
Slimfone
‘n Slimfoon is ‘n soort rekenaar wat mense kan dra.’
‘n Slimfoon is ‘n voorbeeld van
konvergensie (veelvuldige/verskillende tegnologie gekombineer tot een toestel). ‘n Slimfoon het verskillende funksies, waaronder die volgende: GPS, MP3-speler, video- en klankopnemers, ens.
Tablette
Tablette is draagbare rekenaartoesstelle wat groter is as slimfone, maar kleiner as skootrekenaars. Daar is twee soorte tablette: verbruikerstablette en PC-tablette
Kenmerke van weblaaiers
Wanneer webwerwe geblokkeer word, is dit wanneer ‘n internet proxy of firewall die gebruiker verhinder om toegang tot sekere netwerkbronne soos sekere webwerwe of FTP-bedieners te verkry. Jy kan sekere webwerwe blokkeer om phishing-webwerwe te vermy, om te verhoed dat strooipos jou rekenaar met reklameware en pop-ups steur of om ouer filters by die inhoud vir kinders te voeg. Voorbeelde suit in die meeste antivirussagteware wat sagtewarefilters gebruik om onveilige webwerwe te blokkeer om ‘n veilige blaai-ervaring te verseker
Soekenjins
Soekenjins is webwerwe waarmee jy ‘n sleutelwoord of frase kan invoer en dan op die internet kan soek om te vind waarna jy soek.
Browser plug-ins
Add-on sagteware wat addisionele funksies vir ‘n webblaaier bied. Met invoegtoepassings kan ‘n webblaaier addisionele inhoud vertoon wat nie oorspronklik ontwerp is om te vetoon nie
Opspring blokker (Pop up blocker)
Pop-ups adverteer produkte of funksies op webwerwe. Adverteerders ontwerp hierdie advertensies om opvallend te wees. Pop-up blokkeerders blokkeer hierdie advertensies
Tuisbladsy verstelling :home page setting
‘n Webblad wat dien as die beginpunt van ‘n webwerf. Dit is die standard webblad wat gelaai word wanneer jy ‘n webwerf open.
History and favourites
Die history toon ‘n lys van webbladsye wat per kategorie oor ‘n typerk besoek word. Die lys bevat die URL’s van die webwerwe wat besoek is
Favourites kan deur ‘n gebruiker ingestel word as hy/sy hierdie webbladsye gereeld besoek, sodat dit maklik toeganklik is.