Module 1 Flashcards
Wat is hardeware?
Hardewaretoestelle is die tasbare dele van n rekenaar d.w.s die dele wat ons kan sien en aan vat
Kan verdeel word in:toevoer, verwerking, afvoer, stoor en kommunikasietoestelle.
Inligtingverwerkings siklus;
Toevoer
•Opdrag
word vir toestel gegee
Verwerking
• Analiseer en verwerk die opdrag
Alvoer
• Stel
resultate van die opdrag
bekend
Stoor
•Stoor die data vir
toekomstige
gebruik
Kommunikasie
• Deel data met ander
Konvergensie
Wanneer verskillende tegnologiee in een toestel saamgevoeg
word bv.’n slimfoon
Nadel van konvergensie
• Verloor ligting as die toestel breek
• Korter batteryleeftyd vir mobiele konversensie toestelle
• Vereis gevorderde hardeware
• Sekuriteit en privaatheidsrisiko
• Bemeestering van addisionele vaardighede
• Toestel is duur
Redes hoekom ons rekenaars gebruik
Om te spaar en meer
produktief te wees
Om doeltreffend,
akkuraat en betroubaar te
wees
Om effektief tyd en afstand te he
Om wereldwyd te kan kommunikeer
Soorte rekenaargebruikes
Persoonlik
•Kan n wye verskeidenheid
take verrig
• Goedkoop
• Gebruik
basiese toevoer- en
afvoertoestelle
SOHO
• Single Office/
Home Office
• Gebruik van rekenaars en drukkers in n netwerk
mobiele
•Ontwerp vir draagbare
gebruikers
• Tablet, phablets, slimfoon, skootrekenaar
Krag
Hoe
spesifikasies
benodig vir toepassings
• Duur om te koop
• Meer RAM, CPU en stoor spasie word benodig
Onderneming
•Maatskappye
met baie gebruikers
regoor die land
• Gebruik ‘n
groot netwerk om aan te sluit
Koopbesluite neem
Dit is belangrik om na die tipe rekenaar te kyk volgens die behoefte en doel van die toestel d.w.s die tipe rekenaargebruiker
Back-up
Dit is n afskrif van data,lêers of sagteware wat op ‘n ander bergingsmedium. gestoor word en buite die oorspronklike inligting gehou word. As die oorspronklike gegewens beskadig word, kan dit herstel word
Omgewingsvriendlike gebruik van die drukker te verseker
• Moenie cartridges/toner weg gooi nie
• Vul dit weer op en gebruik dit weer
• Print aan albyei kante van die bladsy
• Print 2 blaaie op 1
• Gebruik herwinbare papier
• Vermy printing - stuur eerder ‘n e-pos
• Print in ‘draft mode’ om ink gebruik te verminder
Sagteware
Is n stel instruksies, data of programme wat deur die rekenaar gebruik word om spesifieke take uit te voer en vir ‘n gebruiker om met ‘n toestel te kommunikeer. Sagteware word gewoonlik in twee hoofkategorie verdeel: stelselsagteware en toepassingsagteware (bedryfstelselsagteware).
Stelselsagteware
Stelselsagteware is ‘n stel programme wat die werking van ‘n rekenaar beheer en bestuur
Toepassingssagteware
Toepassingsagteware word geskep om gebruikersinvoer te hanteer om die gebruiker te help om ‘n spesifieke taak uit te voer
Sagteware koop
Wanneer jy sagteware koop moet jy die volgende in gedagte hou:
• Waarvoor sal die sagteware gebruik word
• Wanneer die sagteware gebruik gaan word
• Wie die sagteware gebruik
Sagteware lisensies
Daar is bepalings en voorwaardes vir die installering van sagteware op ‘n rekenaartoestel.
Hierdie voorwaardes sluit in
• Geen kopiering of deel van die sagteware nie
• Geen veranderinge mag aangebring word nie; (tensy dit oopbron is)
• Nie toegelaat om op meer as een toestel geinstalleer te word nie; (afhangende van die EULA)
Stelsel vereistes
Stelselvereistes verwys na spesifieke hardeware en sagteware wat benodig word vir toepassings om op ‘n rekenaar te “loop”