Meervoude en verkleining lys 1 Flashcards
1
Q
Presteerder
A
Presteerders; presteerdertjie
2
Q
Aankondiging
A
Aankondiginginge; Aankondiginkie
3
Q
Koshuis
A
Koshuise; koshuisie
4
Q
Pouse
A
Pouses; pousetjie
5
Q
Bus
A
Busse; bussie
6
Q
Sakrekenaar
A
Sakrekenaars; sakrekenaartjie
7
Q
Klas
A
Klasse; klassie
8
Q
Klaskamer
A
Klaskamers; klaskamertjie
9
Q
Klasmaat
A
Klasmaats; klasmaatjie
10
Q
Kryt
A
Kryte; krytjie
11
Q
Skoonmaker
A
Skoonmakers; skoonmakertjie
12
Q
Kaptein
A
Kapteine, kapteintjie
13
Q
Komputer/Rekenaar
A
Komputers/Rekenaars; komputertjie/rekenaartjie
14
Q
tafel
A
tafels; tafeltjie
15
Q
onderwyser
A
onderwysers; onderwysertjie
16
Q
eksamen
A
eksamens; eksametjie
17
Q
vriend
A
vriende; vriendjie
18
Q
Hoërskool
A
Hoërskole; Hoërskooltjie