Meervoude en Verkleining 4 Flashcards
1
Q
appel
A
appels; appeltjie
2
Q
peer
A
pere; peertjie
3
Q
lemoen
A
lemoene; lemoenetjie
4
Q
piesang
A
piesangs, piesankie
5
Q
druiwe
A
druiwe, druiwetjie
6
Q
koejawel
A
koejawels; koejaweltjie
7
Q
perske
A
perskes; persketjie
8
Q
veselperske
A
veselperskes; veselpersketjie
9
Q
aarbei
A
aarbeie; aarbeitjie
10
Q
pynappel
A
pynappels; pynappeltjie
11
Q
pruim
A
pruime; pruimpie
12
Q
waatlemoen
A
waatlemoene; waatlemoentjie
13
Q
tamatie
A
tamaties; tamatietjie
14
Q
pampoen
A
pampoene; pampoentjie
15
Q
spinasie
A
spinasies; spinasietjie
16
Q
aartappel
A
aartappels; aartappeltjies