MEDISYNE DEUR DIE EEUE HEEN Flashcards
INHEEMSE GENESING IN SUID AFRIKA
INHEEMSE GENESERS
Waarna kyk inheemse genesers as hulle na ‘n pasient kyk
Hulle kyk na die gedagtes en gevoelens van die pasient
Hoe behandel inheemse genesers pasiente
Met kruimedisyne en kry ook soms hulp van die geesteswereld
Hoe kommunikeer die inheemse genesers
Met voorvaders
Hoe word die inheemse genesers ook beskou
As waarseers
Hoe word die inheemse geneseers ook genoem
Izangom of Amagqirha
Waarvoor gebruik inheemse genesers inheemse medisyne
Om siektes gesond te maak en om hulle teen onheil te beskerm
SOORTE INHEEMSE GENESERS
SANGOMAS
Watter inheemse genesers is die belangrikste
Sangomas
Waar kry die Sangomas hulle naam
van die Zoelo woord izangoma
Watter geslag is meeste Sangomas
Hulle is meestal vroue
Wat bepaal Sangomas
Hulle bepaal waarom pasiente siek en bekommer is en dra voorvader boodskappe oor
INYANGAS
Watter kennis het Inyangas
Hulle het deeglike kennis van verskillende plante en die gebruike daarvan
Watter geslag is die meeste Inyangas
Mans
MEDISINALE PLANTE
Wat is die oudste vorm van medisyne
gebruik van medisinale plante
Noem die bekende voorbeelde van medisinale plante
laventel
Aalwyne
Tiemie
OPLEIDING AS TRADISIONELE GENESERS
Hoe weet ‘n persoon of hy ‘n tradisionele genesers is
Hulle word gebore met ‘n gawe om te genees
Hulle voorwaders speel ‘n belangrike rol
Hulle droom en weet dat hulle ‘n geneser moet word
Wat moet gebeur as ‘n tradisionele geneser ‘n geesteversteuring het
Hy of sy moet eers genees word van sy siekte
Wat moet die student doen voordat hy ‘n tradisionele geneser kan word
Eers saam met die parktiserende geneser werk wat hulle al die tegnieke en kennis van die plantmedisyne leer
WESTERSE WETENSKAPLIKE MEDIESE ONTDEKKINGS
WAT IS MEDIESE WETENSKAP
Wat beteken mediese wetenskap
Dit is om die liggaam te genees van siektes
Deur wie is mediese wetenskap ontwikkel
Deur die Grieke wat dit weer van die Egiptenare geleer het
Wie was Hippocrates
Bekende Griekse dokter
Na wat het Hippocrates gesoek
Na fisiese verduidelings van siektes
Wanneer het die hedendaagse mediese wetenskap begin
Gedurende die Renaissance
Hoe word Westerse dokters opgelei
Hulle word deeglik opgelei in die wetenskap en ook hoe om tegnologie toe te pas om siektes te genees
hoe word Westerse dokters opgelei
Hulle word deeglik opgelei in die wetenskap en ook hoe om tegnologie toe te pas om siektes te genees
DIE STRYD TEEN INFEKSIE EN SIEKTES (AANSTEEKLKE SIEKTES)
WIE HET EERSTE BESEF DAT SEKERE SIEKTES AANSTEEKLIK IS
DIE EGIPTENARE EN DIE GRIEKE
INENTING TEEN POKKE
Watter siekte was uters aansteeklik in 1700-1799
Pokke
Wat was die simptome van iemand wat pokke gehad het
Hulle het ‘n hoe koors gehad en hul ligggaam is bedek met sere en waterblase
Dit kon versprei na die brein en longe wat dood kon versoorsaak
Wat het ‘n persoon wat pokke gehad het wat oorleef het gehad
Lelike littekens
EDWARD JENNER
Wat het Dr Edward Jenner opgemerk van pokke
Hy het opgemerk dat die meisiess wat koeie melk nooit pokke gekry het nie
Watter eksperiment het Jenner met die pokke gedoen
Hy het die etter van ‘n koei se seer geneem en aan ‘n wond op ‘n gesonde seun se arm gesemeer
Die seun het effens siek gevoel, maar was gou weer gesond
Verduidelik hoe Jenner die eerste veilige inenting toegepas het
Hy het regte pokke etter in ‘n nuwe sny van die gesonde seun gesmeer
Die seun het nie siek geword nie en het nie pokke gekry nie
Wie het Edwsard Jenner se metode genoem
inenting
Hoekom het Edward Jenner se inenting gewerk
Wanneer daar ‘n bietjie kieme van ‘n siekte ingeent word vorm die ligggaam teenliggaampies wat die siekte kan beveg
Die verband tussen kieme en siektes
Waardeur word siektes versoorsaak
Deur kieme
Wat is kieme
Mikroorganismes wat te klein is om met die blote oog te sien
Hoe kan mens kieme sien
Mens meot deur ‘n mikroskoop na kieme kyk
LOUIS PASTEUR
Wie was Louis Pasteur
Hy was ‘n Franse wetenskaplike
Waar en wanneer was Louis Pasteur gebore
Frankryk 1822
Wat hetwetenskaplikes geglo oor siektes
Hulle het gedink dat daar deeltjies in die lug ronddryf wat siektes veroorsak en diere en plantmateriaal laat vrot