DEMOKKRASIE EN BURGERSKAP Flashcards
Noem ‘n paar dinge wat verander sou word volgens president FW de Klerk in sy toesparake aan die Parlement in 1990
Geen aparte geriewe Koerante televisie en radio mag vrylik berig
Politieke gevangenes sal vrygelaat word Binnelinge kan terugkeer na SA
Verbode politieke partye soos die ANC en PAC en Kommuniste Party sal ontban word
Aanhouding onder ‘n noodstoestand sal tot ses maande beperk word
Aangehoudenes kan ‘n dokter en prokureur sien
Politieke partye en stemreg in die nasionale verkiesing
Waarin Word die land verdeel vir die verkiesing van parlementslede
Kiesafdeling/distrikte
Wat moet ‘n persoon in SA he om ‘n verteenwoordiger vir hulle kiesafdeling te kies
Moet ‘n burger van die land wees
Moet geregistreer wees
Moet ‘n id boekie he
Moet ouer as 18 wees
Wat is ‘n politieke party
‘n Groep burgers wat ‘n sekere idee het oor hoe die regering die land moet bestuur
Elke party het sy eie leier
Waarop stem stemgeregtiges vir die person/party waarmee hulle saamstem tydens nasionale verkiesing
Op ‘n lys/stembbrief van al die politieke partye se verteenwoordigers
Wat het die party met die meeste stemme
Hulle het die grootste seggenskap oor besluite rakende die land
Hoe gereeld word ‘n algemene verkiesing gehou
Elke 5 jaar
Waarom vind daar soms algemene verkiesings in minder as 5 jaar plaas
As die president dit nodig ag
Wat gebeur wanneer daar ‘n algemene verkiesing in minder as 5 jaar plaas vind
Dan verstryk die ampstermyn van die president en die parlement
Wie is die president van die land
Die hoof van die Nasionale regering
Waaruit word die president van die land gekies
Uit die party wat die verkiesing gewen het
Wie reel en beheer die stemming en verkiesing
Die OVK - onafhanklike verkiesingskommissie
Waarvan maak die OVK seker
Dat die verkiesing regverdig en vry was
Dat niemand gedwing was om te stem nie
STEMMING
Wat moet ‘n burger doen om te kan stem
‘n Burger moet registreer om te kan stem
Wanneer vind registrasie vir die verkiesing plaas
Voor die verkiesing
Waar stem mense
in stemlokale dit kan by ‘n skoolsaal wees
Wat moet die person wat wil stem in die stemlokaal wys
Sy identiteitsdokument
Waarom moet ‘n person hulle id by die stemlokaal wys
stemlokaal beampte kyk of jou naam op die lys van geregistreerded stemgeregtiges verskyn
Die stembeampte trek die kieser se naam dood
Die stembampte merk die kieser se duim met ‘n spesiale permanente ink Dit is om seker te maak dat mense nie ‘n 2de keer stem nie
Hoe lyk die stembrief wat die kieser ontvang
Al die partye se name verskyn daarop met ‘n foto van die leier van die party
Hoe merk die kieser die stembrief
Hy/sy trek ‘n kruisie langs die politieke party van sy keuse
Wat doen die kieser met die stembrief nadat hy ‘n politieke party getrek het
Hy vou dit op en gooi dit in die stembus
NUWE REGERINGSTRUKTURE
Waarvoor het mense in 1994 in SA gestem
‘n Nasionale regering en Provinsiale regering
Waaroor het mense in 1995 in SA gestem
Nuwe plaaslike regerings
NA DIE STEMMING - DIE REGERENDE PARTY EN DIE REGERING
Deur wie word die stemme getel nadat die verkiesing verby is
Deur die OVK
VERSKILLENDE REGERINGS VLAKKE EN HULLE FUNKSIES
Die Nasionale Regering
Gelei deur die President wat die land regeer
Maak wette vir alle Suid Afrikaners
Sommige departemente bestaan net op nasionale vlak om sake wat die hele land raak te hanteer BV: Verdediging, Buiteelandse sake, Water en bosbou, Wetenskaap en Tegnologie, Nywerheid en Handel, Mineraal en Energiesake, Binnelandse sake
Die Provisiale Regering
Elke provinsie het sye eie leier - Premier en regering Reel die volgende vir die provinsie Onderwys Gesondheid en veiligheid Finansies Toerisme Behuising Vervoer Sport en rekreasie Landbou
Plaaslike regering/munisipaliteite
Elke munisipaliteit het ‘n burgemeester
Voorsien Water Paaie Klinieke Elekt Vullisverwydering Brandweerdienste Parke en biblioteke
Werk saam met die provinsiale regering om die volgende te reel Gesondheidsorg Behuising Onderwys Veiligheid in die gebied
Wat gebeur met die party met die meeste stemme
Hulle wen die verkiesing en word die regerende party
As wat staan die party met die 2de meeste verteenwoordigers bekend
Die amptelike opposisie
Wat word eie leier van die regerende party
Die President van Suid Afrika
Waarvoor stel die president mense uit die regerende party aan
Om al die verskillende afdelings te lei
Wat word die mense uit die regerende party wat gekies word om die verskillende afdelings te lei genoem
Ministers
Waaruit bestaan die kabinet
35 ministers en 37 adjunk ministers
wie is die voorsitter van die Kabinet
die President
Wat beteken dit dat ‘n minister ‘n spesifieke portefeulje het
Hy is die hoof van ‘n staatsdepartement wat verantwoordelik is vir ‘n sekere aspek van die land se sake
Noem ‘n paar van die portefeuljes wat ministers kan he
Onderwys Verdegiging Landbou Finansies Gesondheid Veiligheid Sekuriteit
SUID AFRIKA SE EERSTE DOMOKRATIESE REGERING Wanneer was SA se eerste demokratiese verkiesing
27 April 1994
Wanneer was die inhuldiging van President Nelson Mandela
10 Mei 1994
Hoeveel mense het op 27 April 1994 met ‘n dag verleng
meer as 19miljoen
Waarom is die verkiesing op 27 April 1994 met ‘n dag verleng
Om voorsiening te maak vir duidende mense wat andersins stemloos sou bly
Wie het ‘n oorweldigende meerderheid stemme op 27 April 1994 behaal
ANC
Hoeveel setels het die ANC in die Nasionale Vergadering beheer
252
Hoeveel provisiale vergaderings het die ANC tydens die 1994 verkiesing gewen
7
GRONDWET
Wat is die Grondwet Wie het hul eie grondwet
Elke land
Wat moet aan die grondwet voldoen
Alle wette wat deur die parlement aanvaar word
Wat is die grondwet van ‘n land
Hoofreels
Watter vorm die regering van die land moet aanneem
Oor watter bevoedhede die regering beskik
Wat die regte en verpligtinge van elke burger van die land is
Wanneer het die huidige grondwet van SA in werking getree
4 Feb 1997
DIE GRONDWET VAN SA HET 14 HOOFSTUKKE
Bespreek wat deur die 14hoofstukke van die grondwet bepaal word
Hoe gereeld daar ‘n verkiesing moet wees
Hoe die regering saamgestel moet word
Hoe die regering besluite moet neem
Bevat die Handves van Menseregte - wette wat landsburgers se regte benadeel kan nie goedgekeur word nie
Hoe die regstelsel moet funksioneer en werk - howe is onafhanklik maar moet die grondwet gehoorsaam
Verduidelik die verdere doel van die grondwet
Die verdeling van die verlede uit die weg te ruim en te verander
Grondslag te le vir ‘n demokeratiese gemeenskap
Lewensgehalte van burgers te verbeter SA as verenigde demokratiese volk te behou
DIE PARLEMENT VAN DIE REPULIEK VAN SA
Waaruit bestaan die parlement
Verteenwoordigers van die regerende party asook die opposisie partye
Wie is die opposisie
Die ander partye wat nie deel van die regerende party is nie
Uit watter 2 groepe bestaan die parlement
2 huise Nasionale Vergadering Nssionale Raad van Provinsies
Hoeveel setels is daar in die Nasionale vergadering
400 setels
Waarvan is die setels van die Nasionale vergadering lede
Die parlement wat die wette van die land maak, wat op die grondwet gebaseer is
Wie kan parlemensittings bywoon
Enige landsburger
DIE SPEAKER
Wie is die speaker
Die amptelike voorsitter van die parlement
Wie is die Speaker en Adjunk Speaker vanaf 21 Mie 2014
Speaker - Baleka Mbete Adjunk Speaker - Lechesa Tsenoli
Wat is die plig van die Speaker
Om te sorg dat die vergadering ordelik en volgens parlementere voorskrifte en protokol verloop
Waardeur word die gesag van die Speaker gesimboliseer
'’n Goue staf
Waar le die goue staf wanneer die Speaker van die parlement in die stoel
Op die tafel
Wat dra die Speaker tydens spesiale geleenthede
Kleuryke ampsgewaad
SETELS
Wie kry ‘n aantal setels n die parlement
Elke party waarvoor gestem is
Wat doen die setels van die parlement
Hulle het sekere werk om te doen