Manlike En Vroulike Flashcards
1
Q
Prins
A
Prinses
2
Q
Skrywer
A
Skryfster
3
Q
Kelner
A
Kelnrin
4
Q
Bul
A
Koei
5
Q
Ram
A
Ooi
6
Q
Held
A
Heldin
7
Q
Koning
A
Koningin
8
Q
God
A
Godin
9
Q
Skoonseun
A
Skoondogter
10
Q
Heer
A
Dame
11
Q
Mannetjie
A
Wyfie
12
Q
Neef
A
Niggie
13
Q
Onderwyser
A
Onderwyseres
14
Q
Hings
A
Merrie
15
Q
Haan
A
Hen