Maatskappy wet/statutere sake Flashcards

Nie so belangrik nie

1
Q

Artikel 7: Doel van die wet

A

Voldoening van hanves van regte te bevorder, die suid afrikaanse ekonomie te stimuleer deur entrepeneurskap en doeltreffendheid te bevorder. Dit poog om regte, verpligtinge van aandeelhouers en dirikteure te ballanseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Artikel 21: Voorinlywing kontrakte

A

-Kan n skriftelike ooreenkoms aangaan namens n persson wat nog nie geinkorporeer is nie,
-Maatskappy moet binne 3 maande na inlywingsdatum bekragtig of verwerp, indien nie word bekragtig aanvaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoofstuk 2: Deursigtigheid, aanspreeklikheid en integriteit van maatskappye
Artikel 23 - Geregistreerde kantoor

A
  • Elke maatskappy moet minstens een kantoor in republiek handhaaf (naam en plek moet bekend gemaak word)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Artikel 35: Regsaard van maatskappyaandele en vereistes om aandeelhouers te he

A
  1. Aandeel is roerende eindom, oordraagbaar by wyse van die wet
  2. Aandeel het geen nominale of pari waarde nie
  3. Maatskappy mag nie aandele aan homself uitreik nie
  4. Gemagtigde aandele=geen regte totdat dit uitgereik is nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Artikel 36: Magtiging van aandele

A

AVO moet die volgende uiteesit:
1. Klasse en aantal aandele wat maatskappy mag uitreik
2. Benaming van elke klas aandele
3. Voorkeur, regte en beperkings van toep op elke klas aandeel

Enige veranderings in die magtiging/klassifikaise van aandele moet duer n spesiale besluit of direktuers besluit gemagtig word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Artike 37 - Voorkeure, regte beperkings en ander aandeelbepalings

A
  • Elke aandeel in n klas het dies regte, beperkings en voorkeure.
    -Aandeelhouer het n onheroeplike reg om oor n aangeleentheid te stem.
    -
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Artike 38:Uitkerings van aandele

A

Direksie kan enige tyd aandele uitreik in ooreenstemming met AVO
-Indien dit te veel uitgereik was of sonder toestemming, kan dit terugwerkend regestel word binne 60 werksdae deur spesiale besluit
-Indien nie aanvaar, moet dit terugbetaal word met rente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Artikel 39: Inskrywing van aandele

A

-privaat maatskappy: elke aandeelhouer het eers die reg voor enige ander persoon wat nie aandeelhouer het nie, aangebied te word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Artike 40: Teenprestasie van aandele

A

Aandele word beskou as volledig betaal, sodra die teenprestasie ontvang is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Artikel 41: Aandeelhouer se goedkeuring vir die uitreiking van aandele in sekere gevalle:

A

Uitreiking van aandele aan direkteur en verwante persone en hulle familie=spesiale aandeelhouer besluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Artikel 43: Sekuriteite behalwe aandele

A

Direksie kan skuldinstrumente magtig(kan verseker of onverseker wees)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Artikel 44: Finansiele bystand vir die inskrywing van sekuriteite

A

Maatskappy kan finansiele bsytand doen vir die aankoop van enige sekuriteite:Moet aan die vereistes voldoen:
1. N finansiele bystand moet daaar steeds aan die solvensie en likiditeits toets voldoen
2. Redelik en eerlik
3. Spesiale besluit(net indien dit nie ooreenstemming met werknemners aandeelskema is nie)

Die voorwaardes is nie van toep op maatskappye wat geld uitleen nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Artikel 45: Lenings of ander finansiele bystand aan dirketuere

A

Maatskappye kan direkte of indirekte finansiele bystand bied (vereistes is dies as vorige skyfie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Artikel 48: Maatskappy filaal of wat maatsakppy se aandele verkry

A

n Maatskappy kan sy aandele terug koop mits dit aan sy likiditeits en solvensie toets voldoen
- n Filiaal maatskappy mag aandele tergkoop van sy beheer maatskappy maar mag nie meer wees as 10% van die totale uitgereikte aandele nie, en filiaal mag nie stemregte aan die aandele uitoefen nie. Na terugkoop moet die vermelde kapitaal terugkeer na normale formule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Artikel 49: Sekuriteite wat gesertifiseerd, ongesertifiseerd bewys moet word

A

Enige sekuriteut (aandeel) moet:
- gesertifiseerd
-Ongesertifiseerd
Die maatskappy sal n harde kopie sertifikaat uitreik wanneer sertfikaat gesertifiseer is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Artikel 51.52.53 : Registrasie en oordrag van gesertifiseerde en ongesertifiseerde sekuriteite

A

n Sertifikaat wat n gesertifiseerde sekuriteit bewys moet die naam van die uitkerings maatskappy klas aandele en naam van ontvanger aandui.
Moet duer 2 gemagtigde persone onderteken

Maastakppy wat ongesertifiseerde sekuriteite aanbied, mense at koop kan mstk se reels ondersoek

16
Q

Artikel 57:Interpretasie en toepassing van die reel:

A
  1. Winsgewenede maatskappy net 1 aandeelhouer: kan al die stemregte uitoefen
    Indien 1 direkteur: Kan alle funkises uitoefen sonder interne formaliteite
    Indien elke aandeelhouer ook n direkteur is, kan aandeelhouers ook enige besluite neem
17
Q

Artike 58: Aaandeelhouer se reg om deur gevolgmagtige verteenwoordig te word

A

Aandeelhouer kan indivdu aanstel as gevolgmagtige om namens hom te praat en stem
- Kan meer as een aanstel
-hoef nie aandeelhouer te wees nie
-afsrkrif van die dokument wat gevolgmagtige aanstel moet by die maatskappy ingedien word

18
Q

Artikel 59: Rekorddatum van die bepaling van aandeelhouers regte

A
  • Direksie moet rekorddatum vasstel
  • Datums vernader gereeld, daarom moet dit gereeld nagesien word
19
Q

Artikel 72: Direksie komitee

A
  • Enige aantal direkteurskomitees aanstel
    -enige bevoegdheid van die direksie aan die komitee delegeer
    Komitee kan:
  • kan mense insluit wat nie dirketeurs is nie, maar moet bevoeg wees om wel ee te wees,kan nie stem nie
    -advies ontavng van enige persoon
    -volle gesag oor aangeleentehede
20
Q

Artikel 60: Aaandeelhouers wat anders by vergaderings optree

A

Stemming moet binne 20 werksdae nadat die resolusie aan die aandelhouers voorgele is plaasvind

21
Q

Regulasie 43

A

Maastakpplike en etiese kommitee aanstel
1. gneoteerde maatskappy
2. SOC
3. Enige ander wat in die vorige 5 jaar meer as 500 punte in sy openbare telling gekry het

22
Q

Artikel 73: Regsvergadering

A

n Direkteur wat deur die dirkesie gemagtig is:bv besturende direkteur:
1. Kan enige tyd n vergdering ople
- 25% van direkteure in geval waar maatskappy 12 direkteure het =4
- 2 direkteure in enige ansder geval
-Elke direktuer het 1 stem , indien gelykop sal voorsitter beslissende stem neem
- Direksie en kommitees moet notule hou oor besluite wat geneem is

23
Q

Artikel 94:Ouditkomitees

A

3 lede bestaan
filiaal van n ander maatskappy

elke lid van die ouditkomitee:
1. Direkteur wees
2. Voldoen aan minimum kwalifikasies, voldoende finansiele kennis

moet nie:
1. Betrokke wees by daaglikse bestuur gedurende die vorige fin jaar nie
2. voorgeskrewe beampte of voltydse uitvoerde werknemer wees nie

moet akademeise kwalifikasie he in ekeonomie, regte , rekeningkunde, korporatiewe bestuur

Vakture moet deur direksie gevul word binne 40 werksdae

Pligte van puditkomitee:
1. Fooie wat aan ouditeur betaal is en aanstellings voorrwaardes te bepaal
2. Verseker dat die aanstelling van ouditeur voldoen aan die wet
3. Die aard en omvang bepaal van nie oudit dienste wat die ouditeur aan die maatskappy mahg verskaf