Lewens Flashcards
Definieer Ekologie:
Die studie van die interaksie van organismes met mekaar en met die fisiese en chemiese omgewing
Definieer Ekoloog:
n Wetenskaplike wat die verwantskappe tussen organismes,en tussen organismes en hulle omgewing bestudeer.
Definieer Spesie:
Groep eenderse organismes wat met ander kan teel om vrugbare nasate voort te bring,maar wat nie met ander spesies kan teel nie.
Populasie(Bevolking):
n Groep organismes van dieselfde spesie wat in dieselfde gebied voorkom en met mekaar kan kruisteel.
Defineer Gemeenskap:
Verskillende spesies van organismes of verskillende populasies wat n gebied deel van mekaar afhanklik is.
Definieer Biosfeer
Word deer alle ekostelsels saam gevorm.Dit is dus n plek waar lewende dinge kan oorleef.
Wat is n Voedselketting:
n Voedselketting toon die vloei(oodrag)van energie van produsente na verbruikers
Wat is n Voedselweb?
n Voedselweb is n verskeidenheid van voedselkettings wat verbind is.
Wat is aanpassing?
Aanpassing is die proses waarin lewende organismes verander om by hulle omgewing aan te pas.
Noem die faktore wat n ekosisteem se balans versteur:
-Natuurlike faktore
-Menslike faktore
Noem die versteurings deur menslike faktore:
-Stropery
-Besoedeling
-Habitatsvernietiging
Noem die versteurings deur natuurlike faktore:
-Droogte
-Vloede
-Uiterste en skielike tempertuurveranderinge
Wetenskaplikes verdeel die studie van ekologiese interaksies in 4 dele:
(Organismes)
-Bevolkings(populasie)
-Gemeenskap
-Ekosisteem
-Biosfeer
Wat is organismes(i.o.v ekologiese interaksies)
Individuele lewende dinge(bv. Ń olifant)
Wat is die bevolking(i.o.v ekologiese interaksie vlakke)
Ń groep organismes wat almal van dieselfde soort spesie is en in dieselfde gebied woon
Wat is die gemeenskap(i.o.v ekologiese interaksie vlakke)
Verskillende bevolkings wat in dieselfde omgewing woon en interaksie het
Wat is die ekosisteem(i.o.v ekologiese interaksie vlakke)
Al die lewende en nie-lewende dinge in n omgewing en die verskillende maniere waarop hulle in interaksie met mekaar is.
Wat is die biosfeer(i.o.v ekologiese interaksie vlakke)
Al die ekosisteme van die aarde vorm saam die biosfeer
Wat is die biosfeer(i.o.v ekologiese interaksie vlakke)
Al die ekosisteme van die aarde vorm saam die biosfeer
Definieer ekosisteem
Ń Gebied wat bestaan uit n ekologiese gemeenskap wat lewende dinge (biotiese) en nie-lewende dinge(abiotiese) insluit en wat saamwerk as n stelsel
Uit watse faktore bestaan bestaan n ekosisteem?
-abiotiese(nie-lewende)faktore
-biotiese(lewende)faktore
Watse abiotiese faktore kry jy?
-sonlig
-water
-lug
-temperatuur
-grondtipe
-die helling van die gebied
Definieer habitat:
Plek of gebied waar organismes leef
Waaruit bestaan die lug
-Suurstof(21%)
-Koolstofdioksied(0.04%)
-Stikstof(78%)
-Wateedamp
Noem die grondtipes
-Leem
-Sand
-Klei
Watse grond is die beste vir plante?
Leemgrond
Watse grond het die hoogste waterhoudende vermoê?
Kleigrond
Wat is simbiose
Simbiose beteken saamleef en beskryf die manier waarop 2 spesei saamleef in dieselfde gemeenskap waar hulle oor n lang tydperk met mekaar in interaksie(imterafhanklik)is.
Noem die 3 verskillende simbiose
-Parasitisme
-Mutualisme
-Kommensalisme
(Gaan lees meer op bl.19-20)
Is herbivore primêre,sekondêre of tersiêre verbruikers?
Primêre
Wat word produseerders ook genoem?
Outrotrowe
Wat beteken outotrowe?
Dit beteken hulle is nie van ander afhanklik vir hul voedsel nie
Waar lê produsente op die voedselketting?
Aan die begin
Wat word verbruikers ook genoem
Hetrotrowe
Wat is Hetrotrowe
Oraganismes wat op ander organismes staat maak vir hul voedsel
Watse tipes aanpassimgs kry ons?
-Gedragsaanpassing
-Strukturele aanpassing
-Funksionele aanpassing
Wat behels Gedragsaanpassing en gee Voorbeelde:
Dinge wat n dier doen.
Bv. Migrasie, Hibernering, beweeg met n trop,om groter te lyk, paringsdans
Wat behels Strukturele aanpassing?
Dele van n dier.
Bv. Kleur,vinne,kieue,derde ooglid,kamofleering en nabootsing
Wat behels funksionele aanpassing?
En gee voorbeelde
Prosesse binne ń dier.
Bv. Liggaamstemperatuur,waterbalans,hartklop,bloeddruk,metamorfose, selrespirasie,lewensiklusse
Wat gebeur as organismes nie kan aanpas by hulle omgewing nie?
Hulle sal uitsterf of uitgewis word.
Is Aanpssings bewusteloos?
n Aanpassing is nie n bewuste keuse nie ,maar n verandering wat oor n lamg tydperk plaasvind.
Noem die 3 tipes plante:
-Xerofiete
-Hidtofiete
-Mesofiete
Beskryf Xerofiete:
Xerofiete is plante wat aangepas is om in baie droë Habitatte te leef of in streke met n lae jaarlikse reënval.Hierdie plante is bestand teen droogte en moet met min water klaarkom.
Geen n opsomming van Xerofiete se aanpassings:
-Vinnig water te absorbeer wanneer dit beskikbaar is
-Water te berg vir gebruik tydens periodes van droogte
-Die verlies van water deur transpirasie te verminder
-Uitdroging en verwelking van plante te weerstaan.
Hoe kan Xerofiete gegroepeer word?
-Vlesige Xerodiete of vetplante
-Nie-Vlesige Xerofiete
Gee voorbeelde van vlesige Xerofiete:
-Turksvy
-Beeskloutjie
-Aalwyn
Geen voorbeelde van Nie-vlesige Xerofiete:
-Kameeldoringboom
-Denneboom
-Protea
Beskryf Hidrofiete:
Plante wat aangepas is om geheel en al of gedeeltelik onder water of in baie nat gronde te leef.Die pronleem wat hidrofiete in die gesig staar is, nie n tekort aan water is nie,maar hke om met te veel water klaae te kom.
Geen die tipes Hidrofiete(5):
-Vleiplante
-Moerasplante
-Geankerde hidrofiete met drywende blare
-Vry-drywende hidrofiete
-Onderwater Hidrofiete
Beskryf Vleiplante en gee Voorbeelde
Hierdie hidrofiete leef in baie na en dikwels versuipte grond (Bv. Waterbiesies en riete)
Beskryf Moerasplante en gee Voorbeelde:
Hierdie hidrofiete leef in permanente versuipte grond wat met n dun laag staande water bedek is (Bv. Wortelbome(mangrove),Kaapse palmiet)
Beskryf Geankerde hidrofiete met drywende blare en gee voorbeelde:
Heirdie plante leef gedeeltelik onder water in die vlakker water van poele of aan die kante daarvan.Hulle dryf op water en wortels anker hierdie plante in die grond aan voorweroe in water(Bv. Waterlelies en potamogeton)