Fisies Flashcards
Wat is n diatomiese molekule?
2 Identiese atome wat saambind om ń molekule te vorm
Definieer Element:
Die eenvoedigste boustene van materie en kan nie in eenvoudiger stowwe opgebreek word nie.
Definieer Verbinding
ń Suiwer stof wat bestaan uit twee of meer atome wat chemies saamgebind is
Wat is die massagetal?(Definisie)
Die aantal protone in die kern van die atoom
Wat is atoomgetal?(Definisie)
Die aantal protone in die kern van die attom en die aantal elektrone rondom die kern van die atoom
Wat is materie?(Definisie)
Materie is enige iets wat massa het en ruimte beslaan.
Wat is die deeltjiemodel van materie?
n Wetenskaplike teorie wat verduidelik hoekom materie op n sekere manier reageer.Dit sê dat alle stowwe uit klein deeltjies bestaan.Deeltjies is atome/molekules met leë spasies tussen hulle.Deeltjies in die 3 fases is verskillend gerangskik.
Hoe is die deeltjies in n voeistof gerangskik?
-Loserig,maar nogsteeds naby aan mekaar(verder as vastestof)
-Beweeg redelik vinnig en gy verby mekaar
-Het kragte tussen hulle,maar die kragte is swakker as vastestowwe
-Het klein ruimtes tussen hulle
Wat is n Chemiese reaksie?
n Proses wanneer een stel chemiese stowwe met mekaar reageer om n nuwe stel chemiese stowwe te vorm
Definieer Reaktante:
Reaktante is die stowwe wat met mekaar reageer in n chemiese reaksie
Definieer Produkte
Produkte is die stowwe wat gevorm word in n chemiese reaksie
Definieer Produkte
Produkte is die stowwe wat gevorm word in n chemiese reaksie
Gee n sinoniem v kern
Nukleus
Waaruit bestaan die kern?
Proton en Neutrone
(Word saam nukleone genoem)
Watse lading het die kern van n atoom?
n Positiewe lading
Hoekom het die kern n positiewe lading?
Want die protone is positiewe gelaai en die neutrone is neutraal(geen lading)so dus is dit positief gelaai.
Is nukleone of elektrone verantwoordelik vir die massa van die atoom?
Die nukleone
Is nukleone of elektrone verantwoordelik vir die massa van die atoom?
Die nukleone
Is die nukleone of die elektrone verantwoordelok vir die volume van die atoom?
Die elektrone
Is die nukleone of die elektrone verantwoordelok vir die volume van die atoom?
Die elektrone
Is Atome positief,negatief of neutraal?
Neutraal,omdat die aantal protone en elektrone dieselfde is
Waarvoor staan H?
Waterstof
Waarvoor staan S?
Swawel
F
Fluoor
Zn
Sink
V
Vanadium
Fe
Yster
Watse elemente is almal diatomies?
Waterstof(H)
Suurstof(O)
Stikstof(N)
Chloor(Cl)
Fluoor(F)
Broom(Br)
Jodium(I)
Wat is diffusie
Diffusie is n proses waarin deeltjies van vloeistowwe of gasse van n gebied waar daar n hoë konsentrasie deeltjies(of baie deeltjies)is,beweeg na ń gebied waar daar n lae konsentrasie deeltjies(of minder deeltjies)is.
Definieer Uitsetting
Die proses waar meer spasie opgeneem word.Deeltjies beweeg verder van mekaar af weg
Definieer inkrimping
Dit is die proses waar minder spasie opgeneem word.Die deeltjies beweeg nader aanmekaar.
Wat is massa
Die hoeveelheid materie