Leestekens Flashcards
Aandagstreep ( - )
wys dat n sin afgebreek is
Om spanning skep
ver n verduideliking in die middle van n sin
Aanhalingstekens ( “ “ )
voor iemand se direkte woorde
wys wanneer jy uit die teks aanhaal
wys dat n woord uit n ander taal
Aksenttekens ( ‘ )
wys dat n woord beklemtoon word
wys na n nota onderaan n bladsy
Asterisk ( * )wys na n nota onderaan n bladsy
voor iemand se direk woorde
fokus jou aandag om die verduidelike wat volg
voor n klomp dinge genoem word
Dubblepunt ( : )voor iemand se direk woorde
fokus jou aandag om die verduidelike wat volg
voor n klomp dinge genoem word
Ellips ( … )
-spanning te skep
-sodat die leser dink wat volg
-wys dat karakter dink nog
Hakies [ () ]
ekstra infomasie
Karet ( ^ )
wys dat n woord uitelaat is
Komma
voor n naam
na n mens se direk woorde
voor ekstra infomasie
Kommapunt
voor groep 2 voegoorde
in die plek van en ,want
voor n verduidelike
punt
aan die einde van n sin
Skuinsdruk
vir die titel van n boek,film,CD
wys dat n dinge uit n ander taal
sterre en simbole
wys dat vloekwoorde gebruik word
na n uitroep
na n bevelsin
uitroepteken
vetdruk
om woorde te beklemtoon