Advertensies Flashcards
Diens
Service
geleenthied
event
Hoe trek die advertentie jou aandag
-Groot opskrift
-hoofletter
-vetdruk
-lettertipe
-uitleg
-uitroeptekens
hoe wek die advertensie jou belangstelling
-wys wat jy wil
-wys iets wat jy nodig het
swakheid
weakness
vrees
fear
wens
wish
begeerte
desire
behoefte
need
hoe probeer die advertensie jou oorreed
-met n belofte
-met die gebruik van manipulerende taal
wat verband tussen die visuele en die geskrewe teks
bv. die advertensie advisser medysien en die prenjie wys n siek kind
hoe kan jy met die adverteerder in verbinding tree
-e-pos
-bel
-webblad
-telefoon
Dink jy die advertensie slaag in sy doel
jy moet noem goeie/slegte aspekte van die advertensie
wie is die borg
who is the sponsor
wie is die vervaardiger
who is the producer
watter manipulerende taal kan hulle gebruik
-hulle gee n gratis(free)
-Hulle gee n spesiale aanbod(special offer)
-hulle gee n afslag
wat is die funksie van n uitreopteken in n advertensie
dit trek jou aandag
waarom is n bevelsin meer effektief as n stelsin
-praat direk met die leser
-motiveer die leser
-maak die leser wil die ding doen/koop
wie is die tiekengreop/tekenmark
tieners,skoolkinders,ouers
motiveer uit die advertensie
slogen
Slagspreuk
logo
kenteken