Langer Vrae Flashcards
1
Q
Marionette
A
Dit hang aan toutjies wat aan n beheerkruis vasgemaak is. Die toutjies word baie spesifiek vasgemaak. Dit neem baie jare se oefening om dit te bemeester
2
Q
Impressionisme
A
Dit is die doel om die stemming van n oomblik vas te vang. Dit gaan oor lig en kleur eerder as detail. Impressioniste het verkies om buite te skilder en vinnig te werk. Hulle het ongemende verf gebruik