Kort Vrae Flashcards

1
Q

Intermediêre kleure

A

Primêr+Sekondêr kleur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

William Kentridge

A

Hy het baie ondervinding in rolprent opgedoen. Hy het animasiefilms oor ongelykheid gemaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoër kultuur

A

Die waardering van hoë kuns. Dit word omskryf as smaak waaronder etiket ens. val

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Laër kultuur

A

Dit is populêre kuktuur soos growe humor of hansworsery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ets

A

Word op n metaalplaat (gewoonlik sink of koper) gedoen en met n wasagtige laag bedek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kultuur

A

Gebruike of beskawings van bepaalde tyd of mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Cecil Skotnes

A

Hy was lief daarvoor om met hout te werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stillewe kuns het waar ontstaan

A

Antieke Grieke en Romeine

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

3 Mediums van figuurtekeninge

A

Grafiet, ink en potlood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

3 Kunselemente van figuurtekeninge

A

Vorm, lyn en kleur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

3D vorms om figure te teken

A

Om die menslike figure met behulp van geometriese vorms te teken soos sfere, silinders en keëls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Laagdrukprosesse

A

Dit is afkomstig van die Italiaanse woord intagliare wat inkverf beteken. Die ink kom in die uitgekerfde dele van die drukvorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Popkuns

A

n Kunsbeweging wat in reaksie teen abstrakte kuns begin is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly