Kwartaal 4 Flashcards
Wat is ń vlugteling
Mense wat gedwing is om hulle tuiste te verlaat, word vlugtelinge genoem
Wat is ń noodsituasie
Natuurampe en ooloë
Wat is skuiling
Plek wat vinning vir mense opgeslaan kan word om in te woon
Noem die 4 aanvanklike probleme waarvoor vlugtelinge te staan kom
Mediese hulp en behandeling
Warmte en skuiling
Voedsel
Beskerming en veiligheid
Natuurampe soos a) en b) gebeur baie skielik. Dit beteken dat mense hulle c). Hierdie vlugtelinge sal nie veel d) en e) by hulle hê nie. Hulle sal ook nie f) of g) by hulle hê om mee te bou nie
A) vloede B) oorloë C) huise vinnig verlaat D) voedsel E) water F) gereedskap G) meteriaal
Die tipe noodtoestand sal die a) van mense in ń vlugtelingekamp bepaal. Soms sal daar meer b) as c) wees. Daar kan tye baie d) wees wat e) en f) nodig het.
A) groepering B) mans C) vrouens D) bejaardes E) spesiale hulp F) versorging
Noem die 10 metodes om voedsel te preserveer
- Iets te blik
- Iets te vries
- Dihidreëring
- Vriesdroog
- Vakuum verpakking
- Kuring
- Iets te rook
- Fermentering
- Preservering
- Pekel
Noem die 3 metodes om te toets of voedsel nog reg is na dit gepreserveer is
- Te ruik
- Te sien
- Te proe
Die tipe voedsel wat vlugtelinge eet hang af van wat
Die groepering van mense in die groep
Wat benodig kinders meer as ouer mense
Proteïne
Wat benodig babas
Spesiale melkformules
En wat benodig bejaardes
Baie groente om hulle teen siektes te beskerm
Wat is die regte kombinasie van voedselgroepe
Ń gebalanseerde maaltyd
Watter 4 voedselgroepe bevat ń gebalanseerde maaltyd
Koolhidrate
Proteïne
Vette en olies
Vitaminese en minerale
Noem 2 voorbeelde van koolhidrate
Aartapels en mieliemeel
Noem 2 vb. van proteïne
Vis en bone
Noem 2 vb. van vette en olies
Kaas en botter
Noem 2 vb. van vitamines en minerale
Lemoene en suurlemoene
Noem die 9 kookmetodes
Kook Prut Bak Stoom Kerf Fyndruk Fynkap Week Knie
Noem die twee tekstiele wat ontwerp is om vlamme en hitte en hitte weerstaan
Brandvertragende
Vuurvaste
Is sintetiese tekstiele mensgemaak of natuurlik
Mensgemaak
Is natuurlike tekstiele mensgemaak of natuulik
Natuurlik
Wat is termiese isolasie
Meteriaal wat mens warm of koud hou
Wat staan NSRI vir
Nationale seeredingsinstutuut
Wat staan UNHCR vir
Die verenigde nasies hoekommissaris Vlugtelinge