Kwartaal 1 & 3 Flashcards
Wat is die tegnologiese proses
- Ondersoek
- Ontwerp
- Kommunikeer
- Maak
- Evalueer
Wat is die 6 eenvoudige stelsels
Hellende vlak Wiel en as Skroef Hefboom Herboom Wieg Katrol
Noem die 4 rigtings van beweging
Linieerde
Wederkerige
Roteerende
Ossileerende
Wat is magnetisme
Magnetisme is ń krag wat in magnetiese voorwerpe voorkom en ń ander magnetiese voorwerp kan aantrek of afstoot sonder om daaraan te raak
Wat is magneetvelde
Die area om ń groot magneet waar dit ń ander magneet afstoot of aantrek word die magneet veld genoem
Wat is ń tydelike magneet
ń Voorwerp wat deur ń magneet beweeg word, word ń “tydelike” magneet genoem. ń Tydelike magneet is nie heeltyd ń magneet nie
Wat is ń permanente magneet
ń Permanente magneet behou sy magnetiese eienskappe vir ń lang tyd dit sal nie verdwyn nie
Is plastiek metaal of nie metaal en is dit magneties of nie
Nie metaal en is nie magneties
Is yster magneties of nie en is dit ń metaal if nie
Metaal en magneties
Is hout magneties of nie en is dit metaal of nie
Nie metaal is nie nie magneties nie
Is wol/katoen metaal of nie en is dit magneties of nie
Nie metaal en nie magneties nie
Watter van die volgende is ysterhoudend Yster Koper Aluminium Staal Nikk Geelkoper
Yster
Staal
Nikkel
Onderhoude gebruik van meteriale beteken…
Die gebruik van iets op so ń wyse dat hulpbronne nie uitgeput raak nie
Herwinning beteken om
Nuwe produkte uit afval te skep
Wat is die 5 hoofgroepe
Glas, plastiek, papier, aluminium en staal