Kwartaal 1 , Module 6+7 Flashcards
1
Q
Regering
A
Verwys na politieke gesag. Groep mense wat die mag het om wette vir ‘n land of gebied te maak en toe te pas.
2
Q
Regstelsel
A
Beskerm regte van burgers sonder invloed of drui deur regering
3
Q
Nasionale regering
A
Bestaan uit verskeie entiteite of partye wat die land regeer
4
Q
Provinsiale regering
A
Deel van regering wat verantwoordelik is vir bestuur van provinsie
5
Q
Plaaslike regering
A
Bestaan uit munisipaliteite wat verskillende stede, dorpe of distrikke binne die provinsie bestuur
6
Q
Begroting
A
Plan vir toekoms. Nasionale begroting beplan watter geld sal inkom en waarop dit spandeer word. Opsomming van land se ontvangste en betalings vir toekoms