Kwantitatiewe Chemie Flashcards
1
Q
Mol
A
SI-eenheid vir hoeveelheid van n stof.
2
Q
Molêre massa
A
Die massa in gram van een mol van daardie stof.
3
Q
Oplossing
A
n Homogene mengsel van opgeloste stof en oplosmiddel.
4
Q
Opgeloste stof
A
Die stof wat in die oplossing opgelos word.
5
Q
Oplosmiddel
A
Die stof waarin n ander stof opgelos word en dan n oplossing vorm.
6
Q
Konsentrasie
A
Die hoeveelheid mol per oplosmiddel per eenheid volume van die stof.
7
Q
Opbrengs
A
n Meting van die omvang van n reaksie, in die algemeen gemeet deur n vergelyking van die hoeveelheid produk teen die hoeveelheid produk wat moontlik is.