KW3: Entrepreneurskap Flashcards

1
Q

Wat is ‘n entrepreneur?

A

’n Persoon met ’n besigheids idee, wat dan daarin belê, dit organiseer en die besigheid bedryf om daardie idee te verkoop en ‘n wins te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom raak mense entrepreneurs?

A
  • Mense kan nie werk kry nie.
  • Voel dat die werk wat hulle het nie vir hulle genoeg geld betaal nie.
  • Hulle werkstoestande is swak.
  • Hulle werk is vervelig.
  • Hulle hou nie daarvan om vir iemand anders te werk nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die voordele van entrepreneurskap?

A
  • Onbeperkte geleenthede
  • Vryheid
  • Onafhanklik
  • Bestuur soos JY wil
  • Wees jou EIE baas
  • Dra by tot die ekonomie
  • Verminder armoede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 8 karaktereienskappe van ‘n entrepreneur.

A
  1. Ambisie
  2. Optimisties
  3. Selfversekerd
  4. Waagmoedig
  5. Sin vir verantwoordelikheid
  6. Aanspreeklikheid
  7. Gretig
  8. Buigsaam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly