Kw1.2 Selle: Basiese eenhede van lewe. Flashcards
Watter deel van mikroskoop verbind oogstuk en objektiewe lens.
Buis
Watter deel van mikroskoop dra die lens.
neusstuk
Watter deel van mikroskoop hou dele bymekaar en is die deel waaraan die mikroskoop gedra word.
Arm
Watter deel van mikroskoop hou glasplaaitjie op platvorm vas
klampe
Op watter deel word die glasplaaitjie geplaas
Tafel/verhoog
Watter deel van mikroskoop beheer die gehalte lig
Kondensor
Watter deel beheer die hoeveelheid lig by mikroskoop?
Diafragma
Watter deel by mikroskoop maak monster sigbaar
Ligbron/Spieel
Uit watter basiese chemiese samestelling bestaan alle selle?
*Koolhidrate
*proteiene
*Lipiede
*Nukliensure
*water
*Vitamiene
wat noem jy die foto deur mikroskoop geneem?
Mikrograaf
Wat is die kleinste eenheid van lewe?
n sel
Wat is die moderne selteorie?
*Energie in selle vloei
*Oorerflike inligting word van sel na sel oorgedra (DNA en Gene)
*Alle selle het basiese chemiese samestelling
Wat is die selteorie van Scleiden en Schwann?
*Alle organismes bestaan uit selle en is of eensellig of multi_sellulêr
*Sel is kleinste basiese eenheid van lewe wat tekens van lewe toon
*alle selle kom van selle wat voorheen bestaan het.
Uit watter sturkture bestaan alle selle?
*selmembraan
*Sitoplasma
*Kern
*Organelle
Waaruit bestaan die selwand wat by plantselle voorkom en wat is die funksie daarvan in die selwand.
Sellulose
Funksie van sellulose:
* gee vorm en stuktuur aan die plantsel
*Deurlatend vir gasse en water.
Waaruit bestaan n fosflipied en wat is die funksie daarvan?
Hidrofiliese kop:
*Hou van water
*trek water aan
Hidrofobiese sterk
*stoot water af.
Wat is die funksies van die selmembrane
*vorm lewende grens tussen die sel en sy eksterne omgewing
*is selektief deurlaatbaar wat die beweging van stowwe in en uit die selle beheer d.m.v draerproteiene
*laat osmotiese beweging van water toe.
*Hormone kan aan die selmembraan bind wat verandering in die sel se metabolisme en gedrag het.
Selle gebruik strukture wat om stowwe op te
neem en om te help om voedingstowwe deur die selmembraan te laat beweeg. Wat is hierdie strukture en wat is elkeen se funksie.
● mikrovilli
– vergroot oppervlakte vir absorpsie van voedingstowwe
● pinositotiese vesikels
-produseer vesikel om voedsel deeltjies op te neem
● fagositiese vesikels
–omsluit vreemde deeltjies en verteer dit..