Kw1.1 Die chemie van die lewe Flashcards
Gee definisie van volgende?
* Atoom
- kleinste eenheid van materie(lewend en nie-lewend)
- wat aan n chemiese reaksie kan deelneem
- Molekule
Molekule:
* twee of meer atome
* wat chemies met mekaar verbind is
- n Organiese Verbinding
Organiese verbinding:
* chemiese verbindings wat die element koolstof© besit
* en deur lewende organismes vervaardig word bv.koolhidrate, proteiene, lipiede
- Chemiese verbindings kan in 2 groepe verdeel word. Noem hulle?
- Organiese en Anorganiese verbindings
- Gee 3 voorbeelde van organiese stowwe
- Water, Suurstof, NatriumChloried
- Verduidelik die struktuur van water?
- Belangrikste anorganiese verbinding wat nodig is vir lewe.
- Is n verbinding wat uit molekules opgebou is.
- Elke molekuul bestaan uit 2 atome waterstof
- Een atoom van element suurstof.
- 2:1
- Wat is belangrike funksies van water?
- Oplosmiddel
* Vervoer voedingstowwe
* Waar chemiese reaksies plaasvind
* Beheer tempratuur
* Reguleer liggaamstempratuur
- Wat is die funksie van mineraalsoute?
- Anorganiese stof wat deur lewende organismes benodig en ge-
absorbeer word.
* Plante se wortels absorber mineraalsoute uit grond
* Mense en diere kry dit uit voedsel
* Noodsaaklik vir chemiese aktiwiteit in lewende organismes.
- Minerale kan in 2 groepe verdeel word? Gee voorbeelde van elk
6.1 Makro-elemente (benodig in groot hoeveelhede)
* Kalsium (Ca)
* Natrium (Na)
* Kalium (K)
* Fosfor (P)
6.2 Mikro-elemente
* Yster (fe)
* Jodium (I)
* Stikstof (N)
- Wat is die funksie van bemestingstowwe?
- Oorbewerkte grond se minerale soute raak uitgeput en moet voortdurend aangevul word om noodsaaklike minerale soute te voorsien.
* Kunsmis bevat
=N - stikstof
=K – kaliu
= P – fosfate
* Te veel kunsmis is sleg vir die grond.
- Noem en bespreek die probleem wat ontstaan wanneer kunsmis deur uitlogin in riviere en damme beland
- Veroorsaak drastiese toename in groei van varswater alge wat die sonlig blokkeer van fototsinterende plante wat dan doodgaan.
* Dooie organismes onbind en het suurstof nodig vir ontbinding wat dan die suurstofinhoud van water uitput.
* Groot hoeveelhede vir en ander waterorganismes sterf a.g.v suurstof te kort.
* Noem hierdie verskynsel Eutrofikasie.
- Uit watter elemente bestaan organiese stowwe.
- Koolstof © - Waterstof (H) - Suurstof (O)
- Noem 5 tipes organiese bindings.
- Koolhidrate
Lipiedes
Proteiene
Vitamines
Nukliensure
- Waaruit bestaan koolhidrate
- Koolstof © - Waterstof (H) - Suurstof (O)
- Waarvoor word koolhidrate gebruik
- Energie te stoor – Stysel in plantselle
- Glikogeen in diereselle
* Energie te verskaf deur selrespirasie
* Gee struktuur en beskerming deur selwand in plantselle
- Koolhidrate word in 3 groepe verdeel. Noem groep met aantal sakkariede teenwoordig.
13.1 Monosakkariede – Een sakkaried
13.2 Disakkariede – twee sakkariede
13.3 Polisakkariede – baie monosakkariede
- Uit watter 3 elemente bestaan lipiede?
- . Koolstof © - Waterstof (H) - Suurstof (O)
- Noem 2 soorte lipiede met voorbeelde van hierdie vette?
15.1 Versadigde vette Dierevette,
* Vaste stowwe
* Enkelverbindings tussen atome
* Bv. Varkvet en botter
15.2 Onversadigte vette Plante en vis
* Vloeistowwe
* Dubbelbindings
* Bv. Olyfolie, lewertraan, sonneblomolie