Kw1 Flashcards
Defineer Regering:
n Groep mense wat beleide opstel en wette maak om te beheerl hoe n land funksioneer.
Defineer Demokrasie:
n Stelsel waar al die mense van die land kan stem vir wie hulle in die parlement wil hê.
Defineer munisipaliteit:
n Distrik,dorp of stad met n plaaslike regering.
Defineer Belastings:
Die bedrae geld wat mense aan die regering betaal vir openbare goedere en dienste.
Defineer heffings:
Die pryse van goedere en dienste
Defineer Skuld:
Die koste om geld te leen
Noem die vorms van indirekte belasting:
-BTW
-Sondebelasting
-Doeanregte
-Invoerbelasting
-Munisipale belasting
-Brandstofbelasting
-Vervoerbelasting
-Heffing op gesondheidsbelasting(Suikerdrankie belasting)
Noem die 2 tipes belastings:
-Direkte belasting
-Indirekte belasting
Noem die Direkte belastings:
-Inkomste Belasting
-Besigheids Belasting
Defineer Direkte belasting:
Belastings wat mense direk aan die regering betaal,byvoorbeeld inkomstebelasting
Definieer Indirekte belastings
Belastings wat mense indirek aan die regering betaal,byvoorbeeld via n besigheid of n diensverskaffer
Die regering probeer foute reg te stel deur meer te bestee aan:
-Maatskaplike toelaes
-Gratis onderwys vir die armes
-Gratis primêre gesondheidsorg vir die armes
-Gratis water en elektrisiteit vir die armes
Volgens wat het die mense in apartheid onderwys ontvang?
Die kleur van hulle vel
Suid-Afrike het drie vlakke van regering:
-Nationale Regering
-Provinsiale regering
-Plaaslike regering
Beskryf die Nasionale regering:
Die Nasionale Regering het oppergesag oor Suid-Afrika.