Kw 2 Flashcards
Definieer lewensstandaard
Dit is mense se toegang tot goed soos goed soos goedere en dienste wat die lewe geriefliker maak
Noem enige 2 aspekte van hoe werkloosheid lewensstandaard beïnvloed
-Wanneer mense werkloos is het hulle nie n manier om inkomste te verdien nie.
-Veroorsaak daling in lewensstandaard
-Raak nie net die wat nie werk nie maar ook hul gesinne en ander mense rondom hulle
Noem die 4 produksiefaktore en elkeen se vergoeding
-Natuurlike hulpbronne - Huur
-Arbeid - Lone en salarisse
-Kapitaal - Rente
-Entrepreneurskap - Wins
Watter produksiefaktor voeg die produksiefaktore bymekaar
Entrepreneurskap is die produksiefaktor wat al die ander produksiefakorore bymekaarbring en in werkimg stel
Watter produksiefaktor is die duurste
Arbeid a.g.v salarisse en lone
Op watter twee wyse kan kapitaal bekom word
-Geleende kapitaal
-Eie kapitaal
Wat is geleende kapitaal?
Geld wat by vriende,familie of n bank geleen is.Jy sal hierdie geld moet terugbetaal dikwels met rente
Wat is Eie kapitaal?
Jou eie geld wat jy gespaar of geerf het en wat jy in jou besigheid belê
Noem die 3 vaardigheidsvlakke van arbeid
-Ongeskoolde arbied
-Halfgeskoolde arbeid
-Geskoolde arbeid
Watis ongeskoolde arbeid?
Werk wat nie n hoë vlak van vaardigheid of onafhanklike oordeel verg nie en wat dikwels fisiese arbeid behels
Wat is halfgeskoolde arbeid?
Werk wat n mate van vaardigheid,opleiding en onafhanklike oordeel verg
Wat is geskoolde arbeid?
Wetk wat n hoë vlak van vaardighede,opleiding en onafhanklike oordeel verg
Wat is leefstyle
Dit is hoe jy in jou omgewing leef en dit sluit in hoe jy jou geld bestee,goedere en dienste gebruik,aanterk,aanbid en jou kultuur uitleef
Definieer die woord selfonderhoudend
As jy self uit jou omgewing in die meeste van jou behoeftes kan voorsien
Wat is n selfonderhoudende gemeenskap
N selfonderhoudende gemeenskap is gewoonlik in landelike gebiede,want die mense het ruimte nodig om hul eie kos te groei
Hoe kan jy hulpbronne meer produktief gebruik om n gesonde omgewing te bevorder?
-Om seker te maak dat mense n hoë lewensstandaard het
-n Gesonder omgewing is veiliger en meer volhoubaar
-Dit help om n hoër lewensstandaard te verseker vir die mense wat in die omgewing bly
Wat is billike indiensnemingspraktyke?
Indiensnemingspraktyke wat op goeie arbeidsverhoudinge fokus
Definieer die woord arbeidsverhoudinge
Die manier waarop werkgewers en werknemers in die werksplek met mekaar kontak het
Wat val nog onder die term “grond”
Grond,water,lug,plante,minerale,diere is alles natuurlike hulpbronne en val onder die groep grond.
Noem die 4 wette wat billike arbeidspraktyke verseker
-Wet op Beroepsgsondheid en veiligheid
-Wet op Vergoeding vir Bereopsbeserings en siektes
-Wet op Basiese diensvoorwaardes
-Wet op Arbeids-Verhoudinge
Wat is die Wet op Arbeids-verhoudinge?
Dit Bevorde maatskaplike geregtigheid,vrede en demokrasie in die werkplek
Wat is die wet op Beroepsgesondheid en -veligheid
Hoe werkgewers moet seker maak dat hulle besighede bie hul werknemers se gesondheid benadeel nie
Wat is die Wet op basiese diensvoorwaardes
Beskerm werknemers teen uitbuiting deur goed soos werksure,verlof,betaling en afbetaling
Wat is die wet op vergoeding vir beroepsbeserings en siektes
Spesifideer hoe werkgewers en hul families moet vergoed indien werknemers siek word of beserings opdoen,of sterf,terwyl hulle werk doen
Definieer die woord vergoeding
Vergoeding beteken betaling vir werk wat gedoen is of dienste wat gelewer is
Wat is menslike kapitaal
Die kennis en vaardigheid wat werkers kry deur vir n besigheid te werk.Dit neem toe namate die werkers se ondervinding van hulle werk toeneem
Wat is onbillikeindiensnemingspraktyke ook?
Onetiese sakepraktyke
Wat is onetiese sakepraktyke
Onbillikeindiensnemimgspraktyke
Definieer die woord produksiefaktore
Die arbeid,kapitaal,grond en entrepreneurskap wat die produksieproses gebruik om goedere en dienste te produseer
Definieer die woord habitatte
Die plekke waar n bepaalde tipe dier of plant gewoonlik gevind word
Defineer due woord biodiversiteit:
Die bestaan van n groot aantal verskillende diere en plante wat n geblaseerde omgewimg maak
Wat is n selfonderhoudende gemeenskap?
Selfonderhoudende gemeenskappe is gewoonlik in landelike gebiede,want die mense het ruimte nodig om hule eie kos te groei
Defineer Mark:
N plek waar mense wat koop en manse wat verkoop,goedere en dieste in ekonomiese transaksies ruil.
Daar is 2 tipes markte:
-Goedere- en dienstemark
-Faktormark
Die goedere en dienstemark
In n ekonomie is dit al die plekke waar goedere en dienste in ekonomiese transaksies geruil word
Die faktormark
Die mark waar mense die produksiefaktore se dienste koop en verkoop;dit is die mark waar mense produktiewe hulpbronne koop en verkoop