Kw 3 Definisies Flashcards

1
Q

Produksie

A

Om grondstowwe te neem en dit in iets bruikbaar te verander en aan kliënte te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verkoop

A

Handeling om klante te oorreed om produk/diens te doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bemarking

A

Ontwikkeling v maniere om die verkope v ‘n produk te verhoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Advertensie media

A

Plekke waar advertensies geplaas word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gedrukte media

A

Goedkoop manier om baie mense te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Uitsaaimedia

A

Bereik groot aantal mense maklik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Internet

A

Nuwe bron om mense te bereik, ni almal toegang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Vaste koste

A

Koste wat besigheid betaal ongeag hoev goedere hy verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Veranderlike koste

A

Koste wat elke maand verskil en afhang v hoev produkte wat jy maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Koste van een eenheid (produk) formule

A

Koste vir een eenheid= vaste koste per eenheid + veranderlike koste per eenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verkoopprys

A

Prys waarvoor jy die produk gaan verkoop. Moet meer as kosprys wees sodat wins maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Primêre stadium

A

Natuurlike hulpbronne word uit die grond ontgin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Sekondêre stadium

A

Hulpbronne van primêre stadium verander na produkte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Tersiêre stadium

A

Besighede verskaf dienste . Kan groothandelaar wees wat goedere koop +weer verkoop of diensverskaffer wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Tegnologie

A

Enige masjinerie, toerusting/ gereedskap wat met wetenskaplike kennis ontwikkel is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hernubare hulpbronne

A

Natuurlike hulpbronne wat die vermoë het om homself deur die eem of ander matuurlike proses te vervang

17
Q

Nie hernubare hulpbronne

A

Ni gou genoeg vervang word nie en sal opgebruik word

18
Q

Volhoubaarheid

A

Om ons hulpbronne op so ‘n manier te gebruik dat hulle nie opraak nie