Definisies Flashcards
Spaar
Om geld veilig weg te sit sodat jy dit later kan gebruik
Bank
Veilige plek om geld te belê
Daggelddeposito
Jy kan jou geld enige tyd onttrek
Kennisdeposito
Jy moet 30 dae kennis gee voor jy geld kan onttrek
Vaste deposito
Jy kan die geld nie onttrek vir ‘n vaste tydperk nie
Deposito
Geld in rekening te betaal
Ontrekking
Geld uit rekening te trek
Bankstate
Dokumente wat uitgegee word deur die bank elke maand om te wys hoev. geld spandeer en ontvang is
Wins
Rede waarom iemand ‘n besigheid begin. Bedrag wat oor is en na al d uitgawes afgetrek is
Formule vir wins
Wins = inkomste - uitgawes
Verlies
Wanneer uitgawes v besigheid meer is as inkomste
Verkope
Inkomste uit verkoop van goedere
Inkomste
Geld wat uit die verkoop van goedere en dienste verdien word
Lopende inkomste
Inkomste uit dienste
Huurinkomste
Inkomste uit die verhuur van eiendom
Rente inkomste
Inkomste ontvang deur persoon wat geld by jou leen
Uitgawes
Bedryfkostes van die besigheid
Rekeningkunde
Verskaf inligting oor wat ‘n besigheid gedoen het met die geld wat hulle verdien het
Kapitaal
Geld wat gebruik word om besigheid te begin
Bates
Besigheid se besittings, gebruik om produkte of diens te lewer
Laste
Besigheid se skuld
Krediet
Wanneer besigheid sy verskaffers later betaal