Kw 2 Flashcards
Divergerende
Wanneer plate weg v mekaar beweeg en magma na die kors opstoot
Konvergerende
Wanneer plate bots, 1 plaat word onder die ander 1 ingedruk
Transformerende
Wanneer plate verby mekaar beweeg
Ring van vuur
Sone om die stille oseaan waar 75% v vulkane voorkom
Plaatgrense
Sones waar plate beweeg
Richter-skaal
Gebruik om grootte en sterkte van aardbewings te meet
Fokus
Punt onder grond waar die aardbewing begin
Episentrum
Punt direk bo die fokus op die aardoppervlak
Kontoerploeg
Landerye wat teen ‘n skuinste lê
Tsoenami
Reuse golf wat deur aardbewings onder die see veroorsaak word
Oorstromings vind plaas wanneer
Water nie kan wegloop nie
Deursnee v Aarde
12 700km
Omtrek van Aarde
40 075 km
Kors dikte
20 km
Plaattektoniek
Aardkors bestaan uit plate. Hitte wat verhoog of verlaag in die mantel veroorsaak konveksiestrome in die magma