Kw 1 Flashcards
Plaaslike kaart
Kaart van dorp, voorstad of kleindorpie. Fokus op klein area + gee spesifieke inligting omtrent plekke in area
Straatkaart
Wys areas soos drone/voël dit sal sien. Wys name van dorpe, voorstede, strate en paaie
Kaartsimbole
Gebruik om plekke aan te dui
Kaart sleutel
‘N lys waarin al die simbole in woorde geskryf is
Kaart indeks
Die indeks agterin ‘n straatgids
Ruitverwysings
Vertikale en horisontale lyne op ‘n kaart wat in ruitvorm geteken word
Ruitblokke
Die blokke op ‘n kaart wat deur ruitlyne gevorm word
Ruitverwysing
Nommers en letters op die ruitlyne om na ‘n spesifieke plek te verwys
Gebruik van ‘n straatkaart
Nuttig om plekke op te spoor of akkurate aanwysings aan iemand te gee
Kruising
Punt waar strate mekaar kruis
Kaartkonvensie
Standaard of gewone manier van iets doen
Sketskaarte
Bestaan uit lyne wat strate aandui, name vd strate op lyne geskryf
Kaart
Afgeskaalde kleiner weergawe van ‘n area.
Skaal
Wys hoeveel die kaart afgeskaal is
Lynskaal
‘N lyn wat in segmente vd selfde grootte opgedeel is