Krisis Flashcards
Titel funksie
Se vir ons Dat die spreker n Krisis beleef
Die spanning verhoog (heightens the tension)
Inhoud funksie
Se vir ons aan waaroor die Krisis gaan (what crisis is about)
What is die innerlike konflik
Haar verstand het n besluit geneem maar Haar hart Wil nie lister nie.
Wat is n krisis
n Onstabiele situasie wat tot problem kan lei
Tema
Innerlike konflik tussen die hart (emosies) en die Hoof (logika)
Funksie van spreker
Eerstepersoonspreker maak gedig realities en persoonlik
Wie is aangespreek
Die hart
Tipe sonnet en hoekom
Italiaanse sonnet
14 reels
Oktaaf het 8 reels
Sestet het 6 reels
Oktaaf funksie
Beskrywing van letterlike en figuurlile pad, skeiding en redes word gegee
Sestet funksie
Onsekerheid maar maak die finale besluit
Rymskema
Abbacddc effegg
Omarde rym
Paarym in laaste twee reels
Koeplet
Enjambement van Oktaaf funksie
Tempo vinniger maak:
Sy haastig om haar besluit deur te voer om verdere problem te voorkom
Enjambement van sestet
Tempo stadiger
Daar is twyfel (doubts) oor die besluit
Stemming/toon
Donker
Somber
Tydsverloop
Hede
Verlede
Toekoms
Boodskap (message)
Daar is tye wat n men’s eerder na rede as na jou hart moet luister as Jy sekere (certain) besluit moet neem, Al Wil Jy eerder na jou hart luister
Die hart dink nie logies nie
Personifikasie in the gedig
Hart is in hoof letter :
Praat met hart asof dit n persoon is
Hier funksie
“Hier” se vir ons Dat Sy het nou besluit Dat haar emosies nie Meer haar lewe gaan oorheers (dominate) nie
“Hier” einde van die pad word aangekondig
Aandagstreep (—)
Verstig die aandag (draws attention) op wie die “ons” is wat moet skei
Wie is die “ek” en Wie is die Hart
Ek: verstand
Hart: emosies
Dash -
Dui die skeiding visueel aan (indicates visual separation)
Stylfiguur in reel 1
Sinekdogee (synecdoche)
Funksie van w klank
Alliterative gee sangerige (melodious) toon
Funksie van ellisie /klankweglating
Ritme en rympatroon