Ken Jy Die See Flashcards
Titel
Retoriese vraag
Dat impliseer Dat die viskoper nie n idee het van hoe gevaarlik dit vir die vissers is om op die see uit te gaan en vis te vang
Ellipsis
Laat die leser daaroor nadink
Spreker
Visserman in 1st persoon maak die persoonlikel
Wie is die Jy/Meneer
Klant/viskoper
Aanspreekvorm is sarkasties en nie om respek nie
Hoekom dit is n monoloog
Gedig is soos dialog maar visser herhaal elke keer die klant se woorde en voer n gesprek met homself
Vaste rym patroon
Omdat Daar is kruisrym in kwatryne
Innerlike bou van kwatryne 1 en 2
Die vissers dilemma
Innerlike bou van kwatryn 3-8
n Ander probleem aan wat die vissers ervaar
Herhaling van Ken Jy Die See
Herhaling van die titel is n Frase (phrase) wat musikaliteit aan die gedig gee
Hoekom die refrein van titel is belangrik
Versterk die struktuur van die gedig
Beklemtoon die visserman se onsteteltenis (dismay) omdat die koper se die vis is duur
Dra die boodskap van gedig oor
Boodskappe
n Men’s moenie die see onderskat (underestimate) nie
Rym patroon
Kruisrym beklemtoon die liriese (lyrical) toon van gedig
Toon
How klink spreker is:
Beskuldigend (accusing) /onsteld (upset)
Stemming/atmosfeer
Laat n men’s skuldig (guilty) voel
Uitropeteken/aksenttekens
Woorde beklemtoon
Ellipsis/vraagteken
Laat leser dink
Leestekens
Wek emosies by die spreker
Enjambement
Laat die gedig vloei (flow)
Tema
Vissers waag (Risk) hulle lewens op die see om geld te verdien (earn)
Moeilike omstandighede (conditions) Wie visserman werk
Hoekom meneer is in kommas
Te beklemtoon
Vergelyking van die kalm see?
Soos n blinkgeskuurde voorstoep (shiny sanded stoep)
Benede
Verkort van benee (below) vir die Wille (sake) van rym
Maar
Dui op n wending
Kontrast in reel 4
See is dalk nou kalm maar is gevaarlik an n vuur dit boodskap Dat die see Kan groter skade as n vuur
Alliterasie van “V” in reel 4
Beklemtoon die gevaar