Kommunikasie Flashcards
pain
Eina!
excited
Hoera!
disappointed
Ag nee!
surprised
2
Wie, ek?
Nooit!
upset
O, aarde!
sympathetic
Sies tog!
polite
Asseblief!
appreciative
Dankie!
confirming
Ja!
denying
Nee!
depressed
Ai!
disbelief
Gmmf!
sorry
Ekskuus!
satisfied
So ja!
hello
hallo
goodbye
tot siens
pleased to meet you
aangename kennis
bly te kenne
good morning
goeiemôre
good afternoon
goeiemiddag
good evening
goeienaand
good night
goeienag
how are you? how are things?
hoe gaan dit met jou? hoe gaan dit?
go well
mooi loop
good luck with
voorspoed met
health / cheers
gesondheid
it is going well, thank you
dit gaan goed, dankie
they are all well, thanks
hulle is almal gesond, dankie
well, thanks, and with you?
goed dankie, en met jou?
have you met?
ken julle mekaar?
may I introduce you to …
laat ek … aan jou voorstel
pardon?
ekskuus?
excuse me, please
verskoon my, asseblief
will you forgive me?
sal jy my vergewe?
forgive me, please
vergewe my, asseblief
I am sorry
ek is jammer
excuse me
ekskuus tog
it is a pity
dis jammer
it is not my fault
dis nie my skuld nie
it will never happen again
dit sal nooit weer gebeur nie
don’t mention it
nie te danke nie
it is a pleasure
dis ‘n plesier
thank you
dankie
thank you very much
baie dankie
thank you for your trouble
dankir vir jou moeite
I appreciate it
ek waardeer dit
do you feel like…
is jy lus vir…?
what do you say we…
hoe lyk dit met…?
won’t you come in?
wil jy nie inkom nie?
won’t you sit down?
wil jy nie sit nie?
I want to invite you to…
ek wil jou uitnooi na…
don’t you want to join us?
wil jy nie saam met ons kom nie?
everything of the best
alles van die beste
congratulations on your…
veels geluk met jou…
happy birthday
veels geluke met jou verjaarsdag
good luck with
sterkte met
I’ll keep my finger crossed
ek sal duim vasvou vir…
lots of luck with…
baie geluk / sterkte met…
success with…
voorspoet met…
well done…
knap gedaan / mooi so…
don’t worry
toemaar / moenie bekommerd wees nie
it won’t hurt
dit sal nie seermaak nie
it is not that bad
dit is nie so erg nie
it is not the end of the world
dis nie die einde van die wêreld nie
everything will be fine
alles sal regkom
never!
nooit!
it wasn’t me
dit was nie my skuld nie
that’ll be the day
dit sal die dag wees!
that is not true
dit is nie waar nie
you are lying
jy jok
I won’t
ek sal nie
I didn’t
ek het nie
I shouldn’t
ek behoort nie
I am really sorry
ek is regtig jammer
I am sorry to hear about that
ek is so spyt om te hoor van…
shame!
sies tog!
that is a pity
dis jammer
that is terrible
dit is vreeslik / aaklig
what a tragedy / disaster
wat ‘n tragedie / ramp
walk or drive
loop of ry
cross the bridge
oor die brug
around the circle
om die sirkel
as far as the station
tot by die stasie
go down / up the stairs
by die trappe af / op
around the corner
om die hoek
leave from the airport
vertrek van die lughawe af
next to the post office
langsaan die poskantoor
on the left / right
aan die likerkant / regterkant
turn left / right
draai links / regs
careful of the traffic
wees versigtig vir die verkeer
drive safely
ry veilig
are you married / engaged?
is jou getroud / verloof?
are you very busy?
is jy baie besig?
may I help you?
kan ek jou / u help?
can you please tell me…
kan jy my asseblief vertel…
do you have children
het jy kinders?
do you speak afrikaans?
praat jy afrikaans?
how come?
hoe so?
how is your family?
hoe gaan dit met jou familie / gesin?
how long have you lived here?
hoe lank woon jy al hier?
how much does it cost?
hoeveel kos dit?
may I go with you?
mag ek saam met jou gaan?
may I sit here?
mag ek hier sit?
may I see you for a moment?
mag ek jou vir ‘n oomblik spreek?
please repeat that
herhaal dit, asseblief
what is the date?
wat is die datum?
what do you study?
wat studeer jy?
what do you mean?
wat bedoel jy?
what is the time?
hoe laat is dit?
what is wrong?
wat is verkeerd?
what is your name?
wat is jou naam?
what is your surname?
wat is jou van?
how old are you?
hoe oud is jy?
what time is breakfast / lunch / dinner?
wanner is ontbyt / middagete / aandete?
what is happening here?
wat gaan hier aan?
may I leave the room?
mag ek die kamer verlaat?
where did you go on holiday?
waar het jy gaan vakansie hou?
where did you come from?
waarvandaan kom jy?
will you do me a favour?
sal jy my ‘n guns bewys?
why are you looking for me?
waarom soek jy my?
will you excuse me, please?
sal jy my verskoon, asseblief?