Deelwoorde Flashcards
1
Q
Teenwoordige DW
A
- 1 konsonant, lang vokaal = -ende
- 1 konsonant, kort vokaal = double konsonant + -ende
- einde in “n” = -de
2
Q
Swak
A
- k ; p ; t = ‘ge’ + ‘te’
- enige ander letters = ‘ge’ + ‘de’
- (no ‘ge’ rules) = ‘te’ +’de’ + ‘e’
3
Q
Aflê
A
Afgeleë
4
Q
bederf
A
bedorwe
5
Q
besluit
A
vasbeslote
6
Q
betrek
A
betrokke
7
Q
breek
A
gebroke
8
Q
buig
A
geboë
9
Q
doen
A
gedane
10
Q
gee
A
gegewe
11
Q
help
A
geholpe
12
Q
kies
A
gekose
13
Q
neem
A
aangenome
14
Q
ry
A
berede
15
Q
sweer
A
geswore
16
Q
sluit
A
geslote
17
Q
slyp
A
geslepe
18
Q
swel
A
geswolle
19
Q
verbeid
A
verbode
20
Q
voorskryf
A
voorgeskrewe
21
Q
vries
A
bevrore
22
Q
wen
A
herwonne
23
Q
wys
A
aangewese
24
Q
suip
A
besope
25
Q
opwen
A
opgewone
26
Q
aanneem
A
aangenome
27
Q
span
A
gespanne
28
Q
suip
A
besope
29
Q
verdink
A
verdagte
30
Q
verberg
A
verborge
31
Q
besin
A
besonne