Kloning Flashcards
Wat is kloning
Kloning is die proses om individuele organismes met identiese genome te produseer, hetsy op natuurlike of kunsmatige wyse.
Waarom kloon ons diere
Om mense se wense waar te maak (honde te kloon)
Verbetering van kuddes deur aantal diere met voordelig kenmerke te verhoog
Bewaring van spesies
Watter 2 tipes klonings is daar
Embrio verdeling: halfvering en blastomeer skeiding
Somatiese nukluêre sel oordag: die skep van ń kloon uit ń volgroeide sel
Hoe werk Somatiese nukluêre sel oordrag?
ń Embrio word vanuit ń sekere dier verwyder. Die eiersel word deur enuklease voorberei ( kern word verwyder ). ń Skenkersel word van die dier met die gewenste eienskappe verwyder. Die nukleus van die skenkersel word verwyder en in die eiersel geplaas. Die embrio word in ń surrogaatmoeder oorgeplant vir die dragtigheidsperiode totdat ń presiese duplikaat van ń volgroeide dier met bekende eienskappe verkry word.
Wat is die nadele van klone?
Donor sel moet uit ń lewendige organsime verwyder word.
Klone is nie altyd dieselle nie want hulle verander deur omgewingsfaktore en ervarings. Due slaagsyfer is redelik laag. Klone kan oud raak voor hul tyd.