Klara Majola Flashcards
Wie is die heldin van die storie?
Klara Majola.
Wat is die gedig se rympatroon?
Kruisrym.
Wat kom tussen kommas?
Ekstra inligting.
Wat beteken verkluim in die tweede strofe?
Haar lyf het gevries.
Waar het die storie gebeur?
In die koue bokkeveld.
Wat is die vergelyking in die tweede strofe en wat beteken dit?
โHaar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstokโ
Dit beteken haar arms en bene het gevries en het soos wingerdstok gelyk.
Wat beteken ruim in die derde strofe?
Die lug.
Wat spreker is in hierdie storie?
nโ Eerstepersoon spreker.
Hoekom het Klara vir haar pa gaan soek?
Hy is blind en dit ryk donker en say was nie by die huis nie?
Verduidelik die kontras wat ons in die laste versreel kry.
Warm vs Verkluim
Haar lyf verkluim van die koue maar haar hart is warm omdat sy nโ heldedaad gedoen het.