Bleeksiel Flashcards
1
Q
Wat is nโ bleeksiel?
A
Iemand wat goed in skool is, dra soms bril en het nie baie vriende nie.
2
Q
Watte tipe rympatroon word in hierdie gedig aangetref?
A
Gebroke rym.
3
Q
Watter tipe spreker kry ons in hierdie gedig?
A
Eerstepersoonspreker (1 word)
4
Q
Wat bedoel die spreker wanneer sy sรช
โAlmal nโ normale clone-geesโ
A
Almal is presies dieselfde.
5
Q
Hoekom sou dit vervelig wees as almal dieselfde was?
A
Daar is geen interessante dinge wat gebeur nie.
6
Q
Waarom is die woord โALMALโ in hoofletters geskryf is?
A
Dit beklemtoon dat niemand druip nie.