Interne Beheer en Besigheidsetiek Flashcards
Wat is interne beheer
Kontrole oor maatreels wat in plek gestel is te verseker dat doelwitte bereik kan word en
dat bedrog voorkom word
Ken 4 maniere van kontrole oor die verskillende rekeninge op bl. 120 - 123
Wat is etiek
Die sosiaal aanvaarbare of regte manier om iets te doen. Besigheidsetiek word gewoonlik saamgevat in die besigheid se gedragskode (‘n Stel reëls wat die optrede van werknemers reguleer om dit binne die aanvaarbare norme te hou)
Wat is die 5 beginsels van besigheidsetiek
Integriteit
Objektiwiteit
Profesionele bevoegtheid
Vertroulikheid
Professionele optrede
Wat beteken integriteit
Die kwaliteit wat ‘n persoon besit om eerlik te wees en om sterk morele waardes te hê
Wat beteken objektiwiteit
Om onpartydig, eerlik en sonder enige voordeel op te tree
Wat beteken profesionele bevoegdheid
Om jou werk goed te doen deur die nodige vaardighede bekwaamhede, kennis en ervaring te hê
Wat beteken vertroulikheid
Die vermoë om enige inligting rakende die onderneming wat aan jou gegee word om jou pligte te verrig, as vertroulik te hanteer
Wat beteken professionele optrede
Om so by jou werksplek op te tree dat dit nie ‘n negatiewe impak het op die reputasie van jou professie of werkgewer