Insekte Flashcards
1
Q
Noem 3 kenmerke van insekte
A
1 paar voelers
3 dele van lyf: kop, borsstuk agterlyf
6 pote
2
Q
Waarom is ‘n MIER ‘n NUTTIGE insek?
A
Breek verottende vullis af
3
Q
Waarom is ‘n SKOENLAPPER ‘n NUTTIGE insek?
A
Versprei stuifmeel en laat plante voortplant
4
Q
Waarom is ‘n NAALDEKOKER ‘n NUTTIGE insek?
A
Eet skadelike insekte
5
Q
Waarom is BYE NUTTIGE insekte?
A
Gee heuning
6
Q
Waarom is VLIEE EN VLOOIE SKADELIKE insekte?
A
Kan siektes oordra as hul steek of byt
7
Q
Waarom is SPRINKANE SKADELIKE insekte?
A
Verwoes oeste
8
Q
Waarom is KAKKERLAKKE SKADELIKE insekte?
A
Eet kos in die huis
9
Q
Waarom is MOTTE SKADELIKE insekte?
A
Eet gate in klere
10
Q
Waarom is MUSKIETE SKADELIKE insekte?
A
Kan malaria versprei (as malariamuskiet is)