Gesonde kos Flashcards
1
Q
Wat beteken dit om gebalanseerd te eet?
A
Dat jy van al die voedselgroepe daagliks inneem sodat jou liggaam reg kan werk
2
Q
Hoe kan ons ons ligaam gesond hou?
A
Deur gebalanseerd te eet en genoeg te oefen
3
Q
Wat is die doel van vette en olies in jou dieet?
A
- Smeer gewrigte
- Bevogtig die vel
- Help met kosverbranding
4
Q
Wat is die doel van proteiene in jou dieet?
A
Help liggam bou deur spiere sterk te maak
5
Q
Wat is die doel van vrugte en groente in jou dieet?
A
Verskaf vitamines en minerale wat ons help om siektes te beveg
6
Q
Wat is die doel van koolhidrate in jou dieet?
A
Gee energie