informal communication Flashcards
excuse me please
verskoon my asseblief
forgive me please
vergewe my asseblief
i must apologise
ek moet om verskoning vra
it’s not my fault
dis nie my skuld nie
i appreciate it
ek waardeer dit
it’s a pleasure
dis ‘n plesier
many thanks
baie dankie
that’s fantastic
dis fantasties
that’s wonderful
dis wonderlik
be careful
pasop
watch out
wees versigtig
good heavens
goeie genade
i am really sorry
ek is regtig jammer
i am sorry to hear
ek is so spyt om te hoor
shame
foei tog
shame
sies tog
that’s terrible
dis vreeslik
don’t worry
toemaar
don’t worry
moenie bekommerd wees nie
it’s not so bad
dis nie so erg nie
congratulations on your…
veels geluk met jou…
good luck with the exam
sterkte met die eksamen
happy birthday
veels geluk met jou verjaarsdag
success
voorspoed
well done
knap gedaan
never
nooit nie
it wasn’t me
dit was nie ek nie
how dare you?
hoe durf jy?
what is the time
hoe laat is dit?
i like chocolate
ek hou van sjokolade
i have not seen you in a long time
ek het jou lanklaas gesien
i have not heard from you in a long time
ek het lanklaas van jou gehoor
how are you?
how gaan dit met jou?
i am well
dit gaan goed met my
excuse me, but can you please tell me where the pharmacy is?
verskoon my, maar kan u vir my sê waar die apteek is?
i like to play the piano
ek hou daarvan om klavier te speel
(informal) introduction of a person
het jy al vir Peter ontmoet?
(formal) introduction of a person
ek wil u graag aan my vriend, peter, voorstel