figuurlike deelwoorde afrikaans Flashcards
1
Q
breek
A
gebroke hart
2
Q
bederf
A
bedorwe kinders
3
Q
opwen
A
opgewonde mense
4
Q
slyp
A
geslepe dief
5
Q
buig
A
geboë hoof
6
Q
afle
A
afgelegde reis
7
Q
betrek
A
betrokke lug
8
Q
swel
A
geswolle hoof
9
Q
suip
A
besope man
10
Q
voorskryf
A
voorgeskrewe boeke
11
Q
aanneem
A
aangenome kind
12
Q
vries
A
bevrore groente
13
Q
doen
A
gedane sake
14
Q
kies
A
gekose komittee
15
Q
sweer
A
geswore vyande
16
Q
gee
A
gegewe woorde
17
Q
verberg
A
verborge talente
18
Q
verdink
A
verdagte dief
19
Q
trek
A
betrokke lug
20
Q
besin
A
onbesonne daad
21
Q
spreek
A
gesproke woord
22
Q
beweeg
A
bewoë meise
23
Q
dwing
A
gedwonge arbied
24
Q
krimp
A
verkrampte mense
25
Q
oortrek
A
oortrokke rekening
26
Q
ry
A
berede polisie
27
Q
slyt
A
verslete baadjie
28
Q
opskiet
A
opgeskote seun