Immunisering Flashcards
Immuunrespons:
Wyse waarteen
liggaam beskerm teen patogene .
is.
•Immuunsisteem:
1) Monitor blootstellling aan skadelike
elemente
2) Bied verdediging.
3) Bepaal of stowwe normaal of vreemd
Immuunrespons
Natuurlik Verworwe Eerste verdediging teen patogene Vernietig patogene e n voorkom herinfeksie. Vernietig verskillende patogene As patogene deurbreek dan word verworwe immuniteit gebruik.
Immuunrespons in plante
• Plante het slegs ‘n natuurlike immuunstelsel.
• Indien ‘n plant geinfekteer word deur ‘n patogeen
stel die plant salisielsuur vry.
• Die salisielsuur versprei deur die floëem.
• Die plant vorm dan verbindings wat hom kan
beskerm en geïnfekteerde selle kan doodmaak
Immuunrepons in diere en mense
• Eksterne versperrings soos vel, nies, hoes, trane
en mukus.
• Inflammasie en koors kom voor a.g.v
vermeerdering en verspreiding. Liggaam verhoog
koors, omdat bakterieë en virusse nie by hoë
temperature kan reproduseer nie.
• Verwronge immuniteit vernietig patogene en bou
responsgeheue beter op.
• Patogene het proteïenlaag wat antigeen
genoem word,
• Antigene word herken deur leukosiete en word
vernietig.
• Daar is 2 tipes leukosiete:
• Limfosiete
• Fagosiete
B limfosiete .
Vervaardig teenliggaampies wat in
die bloedplasma vrygestel word.
Die teenliggaampies verbind met die antigene van die patogene om: Merk as patogene Maak dat patogene saam groepeer-maak onaktief. Patogene selle bars.
Besit reseptorproteiene op hul oppervlakte, wat aan die spesifieke antigene op die patogene se oppervlakte heg. Die reseptorproteine herken die patogene as vreemd
Sodra teenliggaampie op die
antigen pas, vervaardig B-
limfosiete meer teenligaampies
T limfosiete
Herken en vernietig die
liggaamselle wat deur virusse
geinfekteer is.
Skei ‘n chemiese stof af wat
maak dat die patogeniese sel
bars
CD4 limfosiete (T-helperselle)
help T-limfosiete om
immuunrespons teen infeksie
aan die gang te sit.
Fagosiete
• Groot leukosiete • Kan nie van vorm verander nie. • Geproduseer in die rooi beenmurg. • Fagositose: Verswelg die patogene deur die proses fagositose.
Immunisering en entstowwe
• Immunisering:
Toedien van ‘n entstof deur
inspuiting of oraal wat immuniteit teensiektes
opbou.
• Entstof:
toediening van dooie of verswakte
vorm van mikroörganismes wat
immuunstelsel stimuleer om teenliggampies
te produseer en respons geheue op te bou.
• Die eerste inenting was gedoen deur Edward
Jenner wat ‘n entstof teen pokke ontwikkel
het. |
• Inentings teen masels, pampoentjies, rubella,
tetanus en polio.
Verworwe immuniteit • Twee tipes kom voor op grond van hoe die immuniteit verwerf is: Natuurlike verworwe immuniteit
Passief:
Teenliggampies word oorgedra van
die moeder na die fetus d.m.v.die
plasenta of moedersmelk.
Aktiewe
Immuniteit ontwikkel deur kontak
met patogene-produsereing van
teenliggaampies.
Kunsmatige verworwe immuniteit
Passief:
Inentings met teenliggaampies wat
produseer is deur ‘n ander
organisme.
Aktiewe:
Die liggaam word ingeent deur ‘n
dooie of verswakte vorm van die
patogeen.
Medikasie teen infekterende organismes:
Antibiotika
• Chemiese stof wat bakterieë vernietig.
• Gemaak deur biosintese van lewende organismes.
• Penisillien – Penicillium Notatum was eerste
antibiotika.
• Semi-sintese: Antibiotika gemaak in
biotegnologiese bedryf deur chemiese stowwe en
bakterieë
Hoe werk antibiotika?
• Chemiese samestelling van verskillende antibiotika
verskil, daarom werk hulle op verskillende maniere
en vernietig hulle verskillende bakterieë.
1. Sommige antibiotika val die struktuur van die
bakterieë aan:
✓Verswak die selwand – bakterieë bars.
✓Beskadig die selmembraan – selinhoud lek uit en
sel gaan dood.
2. Belemmer die metabolisme van bakterieë bv.
verhinder die proteïensintese.
Weerstandige antibiotika
- Natuurlike seleksie vind by bakterieë plaas.
* Bakterieë oorleef antibiotika a.g.v. Mutasie.