Ieb2 Flashcards
What is molêre massa?
Die massa in gram van een mol van daardie stof.
Define ‘n oplossing.
‘n Homogene mengsel van opgeloste stof en oplosmiddel.
What is the role of die opgeloste stof in ‘n oplossing?
Die stof wat in die oplossing opgelos word.
What is die oplosmiddel?
Die stof waarin ‘n ander stof opgelos word.
What does molêre konsentrasie refer to?
Die hoeveelheid mol per oplosmiddel per eenheid volume van die vloeistof.
What is % opbrengs?
Die werklike hoeveelheid produk teen die teoretiese hoeveelheid produk vergelyk, as ‘n persentasie uitgedruk.
Define ‘n intramolekulêre binding.
‘n Binding wat tussen atome binne molekules voorkom.
What is ‘n intermolekulêre krag?
Aantrekkingskrag tussen molekules of tussen atome van edelgasse.
What characterizes ‘n kovalente binding?
Die deling van ten minste een paar elektrone deur twee atome.
What is ‘n ioniese binding?
Oordrag van elektrone om katione en anione te vorm.
Define metalbinding.
Aantrekking tussen positiewe kerne en ‘n see van gedelokaliseerde elektrone.
What does elektronegatiwiteit measure?
Die neiging van ‘n atoom om ‘n bindingspaar elektrone aan te trek.
What are organiese molekules?
Molekules wat koolstofatome bevat, met sekere uitsonderings.
Define koolwaterstof.
‘n Verbinding wat slegs koolstof- en waterstofatome bevat.
What is ‘n homoloë reeks?
‘n Reeks van soortgelyke verbindings met dieselfde funksionele groep.
What characterizes ‘n versadigde verbinding?
Alle bindings tussen koolstofatome is enkelbindings.
Define ‘n onversadigde verbinding.
‘n Verbinding met ten minste een dubbel en/of driedubbele binding.
What is ‘n funksionele groep?
‘n Atoom of ‘n groep atome wat die middelpunt vorm van chemiese aktiwiteit.
Define strukturele isomere.
Verbindings met dieselfde molekulêre formule maar verskillende struktuurformules.
What is reaksiewarmte (AH)?
Die netto verandering in die potensile energie van die sisteem.
True or False: Eksotermiese reaksies verander potensile energie in termiese energie.
True
True or False: Endotermiese reaksies verander termiese energie in chemiese potensiële energie.
True