Idiome Flashcards
Child is like his/her parents
Die appel val nie ver van die boom af nie
You talk nonsense
Jy praat stooi
Die secret has been revealed
Die aap is uit die mou
Those in power (the best) get the most criticism
Die hoogste bome vang die meeste wind
Doing naughty things
Die kat in die donker knyp
Without shame
Sonder om te blik of te bloos
Very angry
Sy bloed kook
A reliable person
Jy is ‘n doring
Something that bothers you
‘n Doring in die vlees
My hands are tied
My hande is afgekap
Bringing up old things (memories)
Ou koeie uit die sloot grawe
Everyone is talking about it
Op almal se lippe
Gives you opportunities
Maak deure vir jou oop
Do not overdo it
Moenie die hoender ruk nie
Sharing something worthwhile
So ‘n bek moet jem kry
A concept you cannot disagree with
‘n Feit soos ‘n kooi
Look for something you cant find
Wors in die hondestal soek
Crazy or unstable mind
‘n Klap van die windmeul weg he
Something everyone knows
Dit weet die aap se stert (tail)
Butter up with flattery
Iemand heuning om die mond smeer
Persuade someone
Iemand ‘n gat in die kop praat
A sign of someone dying
Lepel in die dak steek
Complain less and focus on the positive side
As die hemel val is ons almal dood
Its done/over for him/her
Sy kerk is uit
Not getting desired results despite great effort
Die berge het ‘n meis gebaar (birthed)
Small mistakes cause big problems
Dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel
Possession mean nothing when you are dead
Die doodskleed (robe) het geen sakke nie
To say one is jealous
Die geel baadjie aan he
There’s trouble in the world / Something bad will happen
Die poppe gaan dans
To be careful
Om katvoet te loop
You are crazy
Jou kop raas
You need to be tough/brave
Jy moet hare op jou tande he