Direkte / Indirekte Rede Flashcards
1
Q
Hier
A
Daar
2
Q
Hiernatoe
A
Daarnatoe
3
Q
Hierdie
A
Daardie
4
Q
Nou
A
Toe
5
Q
Dan
A
Toe
6
Q
Vandag
A
Daardie dag
7
Q
Vanjaar
A
Daardiejaar
8
Q
Gister
A
Die vorige dag
9
Q
Gistermiddag
A
Die vorige middag
10
Q
Gisteraand
A
Die vorige aand
11
Q
Eergister
A
Twee dae gelede
12
Q
Mo(cuppy)re
A
Die volgende dag
13
Q
Mo(cuppy)re middag
A
Die volgende middag
14
Q
Mo(cuppy)re aand
A
Die volgende aand
15
Q
Oormo(cuppy)re
A
Oor twee dae