Hoofstuk1 Flashcards

1
Q

Uitdagings van mikro omgewing

A

Moeilike werknemers
Gebrek aan missie en visie
Gebrek aan voldoende bestuursvaardighede
Vakbonde
Stakings en sloerstakings
Vaardigheidstekorte
Hoë werkers omset
Afwesigheid van werknemers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Uitdaging van mark omgewing

A

Mededing
Aanbodste kort
Verandering in verbruikers gedrag
Demografie en psigografie
Sosio kultrele faktore

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verskil tussen stakings en sloer stakings

A

Stakings
Hedendaagse kollektiewe weiring van werkers om te werk.
N gesamentelike,georganiseerde staking van werk deur werknemers om werkgewers te dwing om hul eise te aanvaar.
Werkers sal nie afgedank word as hul aan n beskermde staking deel neem nie.
SLOERSTAKINGS:
Werknemers gaan steeds aan met werk maar in n baie stadiger tempo as normaal.
Die werkers beoog om die werkplek produksie te ontwrig.
Werkers wat aan sloer staking deelneem word soms gestraf of afgedank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is hoë werkersomset?

A

Hoë werknemeromset beteken dat werknemers gereeld bedank.
Hoë werknemeromset beïnvloed produktiwiteit,kontinuïteit en die werwingsproses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Mededinging

A

Ander besighede wat soort gelyke plaas vervangende produkte verkoop is n probleem wat die sukses van die besigheid bedreig.
Dit is moeilik om meeteding met ondernemings wat dieselfde produkte en dienste in n sekere land verkoop.
As n onderneming nie in ooreenstemming is met die kwaliteit van die produk of diens en die prys van sy mededingers nie sal dit werklik n gevaar vir besigheid wees.
Ontevrede kliënte kan die reputasie beskadig en die toekoms van die onderneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aanbod te kort

A

Besighede wat n te kort aan aanbod ervaar kan kliënte verloor soos hulle by ander ondernemings koop.
Grondstowwe kan nie beskikbaar wees as droogte swak oes veroorsaak nie.
Ingevoerde goedere mag nie opdaag as die land van oorsprong vervoerprobleme of politieke probleme het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verandering in verbruikers gedrag

A

n Besigheid is afhanklik van sy kliënte om sy produkte aan te koop.
• Verbruikers word deur baie faktore beïnvloed en is meestal onvoorspelbaar in hul
koopgedrag.
• Verbruikers se voorkeure en smaak kan verander namate modes verander en soos die
tegnologie vorder.
• Veranderinge in verbruikersgedrag, bestedingsgewoontes, smaak en voorkeure is ‘n
deurlopende uitdaging vir ondernemings.
• Die uitdagings sluit in om tred te hou met veranderinge in verbruikersmaak en -vraag deur
navorsing te doen, maniere te vind om verbruikersvraag te beïnvloed en
advertensieveldtogte / verbruikersopnames uit te voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Demografie en psigografie

A

Demografie en psigografie
• Verbruikers se houding, belangstellings, opinies en lewenstyle bepaal die kenmerke van
die verbruiker.
• Dit is moeilik om die demografie / psigografie van die teikenmark te bepaal omdat dit
gereeld verander.
• Die verbruikersmark is uiteenlopend op kulturele en sosiale agtergrond, wat ‘n direkte
invloed het op die keuses wat hulle maak.
• Die uitdagings sluit in die insameling / interpretasie van inligting oor die teikenmark en om
die data te gebruik om ‘n bemarkingstrategie te ontwikkel.
• Die demografie en psigografie kan vinnig verander en ondernemings moet net so vinnig verander as hulle hul kliënte wil behou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sosiale kultrele faktore

A

• Sosiaal-kulturele faktore beskryf die algemene gedrag en houdings van ‘n spesifieke
samelewing.
• Soos die samelewing verander, sal die kulturele waardes en praktyke van individue ook
so wees.
• Ondernemings moet bewus wees van verandering en dat hulle bedreigings kan vermy en
die nuwe geleenthede wat die verandering kan bied, kan benut.
• Besighede moet bewus wees van sosiale neigings en invloedryke veldtogte wat koop
bevorder.
• Die uitdaging is om inligting oor veranderings in te samel en daarop te reageer deur
praktyke aan te pas om die klantebasis te behou en te vergroot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Maniere waarop ondernemings mededinging in die mark kan oorkom

A

• Die bestuur moet toesien dat die onderneming homself van die mededingers onderskei
deur in te pas op wat die kliënt wil hê.
• Bied meer persoonlike dienste deur te reageer op die behoeftes / verwagtinge van die
kliënt.
• Bied laekoste-ekstras aan, soos verbeterde kredietvoorwaardes / afslag / lojaliteitskemas,
ens.
• Laer pryse √ as die van die ander ondernemings.
• Die verkoop van produkte van hoogstaande gehalte / nuwe produkte / dienste waarin die
kliënte moontlik sou belangstel.
• Deur die beste werkgewer te wees met goed opgeleide / kundige personeellede wat ‘n
beter werksatmosfeer skep.
• Versterking van die onderneming deur promosie-idees soos plakkate of veldtogte op
sosiale media te gebruik.
• Die opdatering van die beeld van die onderneming, soos om die voorkant van die perseel
te verf, die besigheid modern / uitnodigend te laat lyk.
• Om tred te hou met die ontwikkeling in die sakesektor, na verbruikersneigings / belegging
in nuwe tegnologie.
• Verbetering van klantedienste en om hulle gelukkig te hou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly