Hoofstuk 2 Flashcards

1
Q

“calculator”

A

sakrekenaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer het Zane en Tiaan vriende geword?

A

Graad 3

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarvan blameer Tiaan vir Zane ?

A

Hy sê dat Zane hom al van gr 3 af in die moeilikheid laat beland en hy kan nie meer die hoveelheid kere tel wat hy in die moeilikheid beland het a.g.v. Zane.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom het Tiaan gehoop hy en Zane kry vir mnr. Marx alleen in sy klas?

A

Hy wil hê mnr. Marx moet net met hulle rass en strafwerk geen klaarkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat gebeur toe Zane en Tiaan by die klas aankom?

A

Hulle hoor ‘n lawaai en sien omtrent 20 leerders van die skoolorkes besign om hulle musiekinstrumente in te stem tydens ‘n oefening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom is dit so gepas dat hulle die lawaai met “die oordeelsdag” vergelyk?

A

Want dit is so laweerig soos dit in die Bybel voorspel is en die twee seuns gaan veroordeel word a.g.v. hulle mannewales.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarvoor gee mnr. Marx vir Tiaan en Zane krediet?

A

Hy sê hulle het hom ‘n wonderlike inleiding vir die volgende dag se les oor postmodernisme gegee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie antwoord mnr. Marx se vraag oor postmodernisme?

A

Liezl Kritzinger

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter eienskappe, sê TIaan, het die meisie?

A

Sy is die mooiste en slimste meisie in gr 10

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe reageer die orkes toe hulle die Mozartbeeldjie sien?

A

Hulle lag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter tipes rock noem mnr. Marx op?

A

Alternative rock, punk rock, blues rock, grunge rock, metal, etc…

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is Zane so verbaas toe mnr. Marc al die soorte rock opnoem?

A

Hy het nie gedink die musiekonderwyser sal ander musiek as klassieke musiek ken nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie roep uit dat Zane en Tiaan ‘m band het?

A

Frik van Tonder, die eerste rugbyspan se heelagter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom is Tiaan verbaas dat Frik in die skoolorkes is?

A

Want hy is ‘n rugbyspeler en gewoonlik stel eerste rugbyspanlede nie in musiek belang nie. Hy steriotipeer vir Frik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoekom het mn.r Marc vir Tiaan en Zane na sy klas toe laat kom?

A

Hy wou die ouens ongemaklil laat voel en hy wou die inleiding vir postmodernisme doem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter twee name het Tiaan en Zane vir hulle groep?

A

Tiaan - Hardeskryf

Zane - Bosvarke

17
Q

Waarom was dit meer suksesvol wat mnr. Marx met die seuns gedoen het as wat ‘n geskree sou doen?

A

Hy hetdit reggekry om hulle te verkleiner voor die orkes en ‘n meisie wie hulle hou.

18
Q

Waarvan vertel mnr. Marc hulle voor hulle by die klas uitloop?

A

Van ‘n rockkompetiesie, Rumoer, vir skole-bands, wat hy dink hulle voor moet inskryf.