Homonieme Flashcards
Wat is ń homonieme?
Woorde wat dieselfde gespel (same spelling), maar ander betekenisse het (different meaning).
Gee die engelse woord:
Arm
Poor / arm
Gee die engelse woord:
As
Ash/if
Gee die engelse woord:
Bak
Bake/bowl
Gee die engelse woord:
Bui
Mood/shower (rain)
Gee die engelse woord:
By
Bee/by
Gee die engelse woord:
Duur
Expensive/ duration
Gee die engelse woord:
Gehoor
Audience/ hearing/ heard
Gee die engelse woord:
Goed
Good/things
Gee die engelse woord:
Hou
Like/keep/ hit (noun)
Gee die engelse woord:
(Baie) keer / keer
(Many) times/ stop
Gee die engelse woord:
Kies
Choose/ cheek
Gee die engelse woord:
Laat
Late/ let (it happen)
Gee die engelse woord:
Leer
Ladder/leather/learn/teach
Gee die engelse woord:
Lui
Lazy/ring (sound)