Homofone Flashcards
Wat is a homofone?
Woorde wat dieselfde klink (sound), maar anders gespel word (different spelling).
gee die Engelse woorde van die homofone:
-eis
-ys
-claim
-ice
gee die Engelse woorde van die homofone:
-end
-ent
-end
-distance
gee die Engelse woorde van die homofone:
-faal
-vaal
-fail
-dull
gee die Engelse woorde van die homofone:
-fee
-vee
-fairy
-sweep
gee die Engelse woorde van die homofone:
-fier
-vier
-proud
-four
gee die Engelse woorde van die homofone:
-haal
-hael
-collect
-hail
gee die Engelse woorde van die homofone:
-hard
-hart
-hard/solid
-heart
gee die Engelse woorde van die homofone:
-lei
-ly
-lead
-suffer
gee die Engelse woorde van die homofone:
-lid
-lit
-memeber
-joint
gee die Engelse woorde van die homofone:
-maer
-maar
-skinny
-but
gee die Engelse woorde van die homofone:
-moed
-moet
-courage
-must
gee die Engelse woorde van die homofone:
-nood
-noot
-distress
-note
gee die Engelse woorde van die homofone:
-rys
-reis
-rice
-travel
gee die Engelse woorde van die homofone:
-swaar
-swaer
-heavy
-brother-in-law